Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Gariep Dam, Karoo

View Lodge

"Ideaal vir meer as 1 nag oornagverblyf."

Gariep Dam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Statisiekgewys is HFV Verwoerd-dam 'n baie impossante besienswaardigheid. Baie netjiese, skoon omgewing. In vergelyking met bv. Hartbeespoortdam is hierdie 'n 5 ster besienswaardige toeriste aantreklikheid."

Britstown, Karoo

Mirage Toeriste Kamers

"'n Karoo nuttige rusplek."

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"Soos baie ander plattelandse dorpe sal die owerheid moet aandag skenk aan die infrastruktuur in Middelburg. Daar was nogal heelwat gate in die teerpad op pad na die gastehuis."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Karoo rustigheid!"

Beaufort West, Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Pragtige Karoo dorp met baie vir die toeris om te sien."

Hopetown, Karoo

Karee Guesthouse

"Kleindorpie gevoel en weg van die stad se gejaagdheid. Vriendelike en rustige mense."

Prince Albert, Karoo

The Cottage

"Beautiful and charming. peaceful, clean, very friendly people, typical Karoo hospitality. safe environment. You can't help but relax and unwind."

Beaufort West, Karoo

17 On Bird Guest House

"Interessante geskiedkundige dorpie. Baie armoede en bedelaars."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Baie goeie area om te oornag of n dag of twee te spandeer. Mense kan ook heelwat langer bly as gevolg van alles om te sien en te doen. My kinders het in die Camdeboo Nasionale Park gekamp vir die nag en was ook baie tevrede."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Die dorp is besig om 'n hernuwing te beleef, pragtige ou geboue, huise en die mooiste kerk. Dit is 'n ware Karoo juweel, maar redelik onbekend."

Colesberg, Karoo

Hazeldene

"Pragtige dorpie, baie nostalgies."

Nieu-Bethesda, Karoo

Country Cottages

"Dit is n moet-sien plekkie om te besoek met sy eie karakter."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Gardens

"Thank you. We will be back."

Beaufort West, Karoo

Sleep @ Beaufort

"Dis 'n mooi dorpie met die vriendelikste mensie."

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Mooi klein dorpie."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Mal oor die Plattelander restaurant, vriendelik verwelkom en uitstekende kos."

Graaff-Reinet, Karoo

Camdeboo Cottages

"Skoon dorp. So mooi gerestoureer. Die "Vallei van Verlatenheid" is 'n moet sien."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"Lekker klein Karoodorpie."

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Netjiese en skoon dorp."

Prince Albert, Karoo

Onse Rus Guest House

"Baie rustige plek, maar so baie om te doen en te sien. Baie lekker eetplekke."

Colesberg, Karoo

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Netjiese dorpie en die mense is baie gasvry."

De Aar, Karoo

Oppiplot

"Mooi, skoon en aangename plek."

Graaff-Reinet, Karoo

Waterval Farm-Stay

"Vallei van Verlatenheid is 'n moet."

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Uniek met n eiesoortige bekoring!"

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Sal weer daar gaan kuier."

Carnarvon, Karoo

Maritza Guest House

"Ons reis al vir jare deur Carnarvon en is ons halfweg stasie vanaf die Rand, baie lekker stil plekkie."

Prince Albert, Karoo

Travellers Rest

"Wees voorbereid: geen kafees of wegneem ete plekke na ure nie, en min op Sondae. Beplan dus om voor 19:00 in die aand daar aan te kom anders gaan jy honger slaap. Neem muskietwerende goed saam . Die hele land se muskiete kom hier bymekaar wanneer die son sak."

Prince Albert, Karoo

The Olive Thrush Cottage

"Wat 'n pragtige, goed bewaarde en aangename dorp, in 'n pragtige omgewing en soveel om te bied. "

Page
Page 297 - Showing 8881 to 8910
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers