Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Beaufort West, Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"Die dorp is baie skoon en netjies nou en baie minder bedelaars in dorp en die pad uit is ook baie netjies. Dit is 'n baie mooi dorp en geboue/wonings baie netjies."

Beaufort West, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Beaufort-Wes is 'n oulike plekkie en ons geniet dit altyd om daar deur te ry!"

Beaufort West, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Rusplek langs die pad op pad Kaap toe."

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Een van my gunsteling dorpies om te besoek en met oulike restourante en heerlike kos!"

Somerset East (KwaNojoli), Karoo

Gate 66

"Baie mooi dorpie, sal graag weer kom kuier! Interessante geboue en gasvrye mense ontmoet!"

Joubertina, Karoo

Mount Africa

"Dis 'n lieflike plek."

Prince Albert, Karoo

Aandrus

"We were pleasantly surprised by the hidden gem of a town."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Vallei van verlatenheid was 'n ervaring, kon in kerk ingaan en dis pragtig binne, dorp is baie skoon."

Gariep Dam, Karoo

Angela's Lodge

"Prentjie mooi tonele en ideale vakansie aanbeveling."

Venterstad, Karoo

Morning Glory Cottages

"Traveling to Venterstad through to Bloemfontein was a good experience. The road is in an excellent condition with very little traffic. I think it could have been quicker than the N1."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Gardens

"Doen die Damwal-toer waar mens binne die wal ingaan."

Victoria West, Karoo

Merino Junction

"Ons was op pad na Sutherland en plaaslike mense het ons aanbeveel om via Matjiesfontein om te ry. Ons was aangenaam verras. Dis 'n pragtige pad en Matjiesfontein is 'n fees."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Klein dorpie waar die tyd stil gaan staan het en agteruit gaan."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Gardens

"Pragtige skoon en ons in beïndruk met die natuurskoon. Diens by die restaurant by die garage was baie goed en goeie geselskap. Ons is werklik beïndruk met die plek en dankbaar vir die onlangse reën wat sonsondergang pragtig op die damwater laat blink. "

Prince Albert, Karoo

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Mooi netjiese Karoo dorp aan voet van Swartberge. Dorp en omgewing het interessante historiese en geografiese besoekplekke. Almal die moeite werd om te sien. Gemeenskap kan geloof word vir "omgee vir diere" en instellings soos die Donkey Sanctuary."

Carnarvon, Karoo

Maritza Guest House

"Klein dorpie met nie veel om te doen, soos mens verwag. Ons het die museum besoek en dit was 'n goeie ondervinding. Die personeel baie vriendelik."

Colesberg, Karoo

Travellers Joy

"Het baie lekker by die Plattender restaurant geëet."

Gariep Dam, Karoo

Gariep, a Forever Resort

"Dit is altyd heerlik om in die omgewing oor te slaap."

Graaff-Reinet, Karoo

Allendale Farm Guest Cottage

"Ongelukkig baie verwaarloos. Daar is meer om te sien as vir eendag se besoek. Minstens drie dae."

Graaff-Reinet, Karoo

6 Parsonage Street - De Kothuize

"Mooiste dorp met baie gawe mense."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Dit is 'n plek wat meer as een besoek regverdig. Ons het al vele kere hier deur gery, dan dit en dan dat besoek soos weer tydens die laaste besoek maar daar is altyd iets nuuts wat jou aandag verg."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Vallei van Verlatenheid beslis die uitstappie werd."

Three Sisters, Karoo

Travalia Guest Farm

"Interessant en 'n regte oase."

Graaff-Reinet, Karoo

4 Parsonage Street - De Kothuize

"Pragtige dorp, baie om te sien in die omgewing!"

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Was verbaas oor die hoeveelheid goeie restuarante. Het lekker geeet by Inni Kraal."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Pragtige dorpie met interressante besienswaardighede en eetplekkies."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Rustige Karoodorp wat goed geleë is vir Kaapse roete."

Colesberg, Karoo

Gables Inn

"Gerieflike halfweg rusplek."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Baie om te sien! Dus moet mens meer as 1 dag daar spandeer!"

Page
Page 298 - Showing 8911 to 8940
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers