Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Sal graag weer besoek indien in die omgewing. "

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Beeldskone Karoo-dorp, sal weer daar 'n draai maak. Mooiste kerk in die hele land!"

Nieu-Bethesda, Karoo

Allemann se Huisie

"Daar is heelwat om te doen en te sien op Nieu-Bethesda en mens het meer as een dag nodig om alles in te neem. Ek beveel die bestemming vir baie mense aan om te gaan ervaar en ontdek."

Britstown, Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Britstown self kan seker aan hul 'image' werk. Die Karoo is 'n wenner."

Britstown, Karoo

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Baie goeie verblyf en 'n vriendelike dorp."

Gariepdam, Karoo

Gariep N1 Chalets

"Almal moet ten minste een keer na Gariepdam gaan. Onthou net alles maak vroeg toe op 'n Sondag."

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Pragtige skoon dorp!"

Richmond, Karoo

Be Blessed Selfcatering

"Die Krip Restaurant was ongelooflik. Besonders anders met uitstekende kos. "

Beaufort-Wes, Karoo

@ Mango's

"Dis 'n baie oulike en vriendelike dorpie."

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"As mens oor 'n naweek in Aberdeen oornag kan eetplekkies 'n probleem wees aangesien alles toe was. Gelukkig het ons heerlike vleis gekry om te braai by die klein kafeetjie en op die einde 'n feesmaal geniet. 'n Mens moet net voorbereid kom wat kos aanbetref. Ons sal weer daar oornag."

Prins Albert, Karoo

Swartberg Hotel

"Daar is nog baie oor om te doen wanneer ons weer teruggaan. Vier dae was nie genoeg nie."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Sal rerig meer tyd by Gariepdam wil spandeer."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Die toer van die wal was wonderlik. Sal dit vir almal aanbeveel."

Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Gariep Dam is definitely worth a visit."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Altyd lekker daar."

Bo-Karoo, Karoo

Welvanpas Guestfarm

"Gestroopte oop ruimtes met mense wat jou nog in die oë kan kyk."

Prins Albert, Karoo

Swartberg Hotel

"Sal nog tyd wil bestee om alles te beleef."

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Wonderlike ou dorp met baie karakter - beveel aan vir enige persoon met liefde vir die Karoo."

Steytlerville, Karoo

The Royal Steytlerville

"Dorpie is skoon en netjies, het baie potensiaal."

Prins Albert, Karoo

Bid Huisie

"Pragtige dorpie. "

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Rustig en veilige omgewing."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Wat 'n vertsommende mooi dorpie met baie interessanthede "

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"OK Basaar is goed toegerus."

Hadison Park, Karoo

The Cottage - Hadison Park

"Great value for your money. Should really give it a try. You won't be disappointed."

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"Alhoewel daar heelwat besienswaardighede is, sal ons nie daar wil vakansie hou nie. Dis 'n mooi plattelandse dorpie."

Graaff-Reinet, Karoo

Stemar Self Catering Guest House

"Most of the museums are extremely well kept and should be of interest to most tourists interested in history."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Ons was baie verras met die skoon strate en 'n heerlike ete by Platteland Restaurant. "

Prins Albert, Karoo

The Olive Thrush Cottage

"2 dae in Prins Albert voel soos 'n week weg."

Blad
Blad 327 - Wys 9781 tot 9810
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang