Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.

Laingsburg, Karoo

Hillandale

"Baie lekker geëet by die plaaslike restaurant."

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Baie mooi dorpie."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Pragtige dorp. Ons het vir die eerste keer in jare die Vallei van Verlatenheid uitkykpunt besoek - altyd die moeite werd."

Beaufort West, Karoo

Aandblom Guesthouse

"Goed geleë vir oornag op die lang pad."

Victoria West, Karoo

Moonlight Manor

"Wat 'n verandering van pas. "

Richmond, Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Nie alle toeriste stel belang in ou geboue en kerke nie. Ek weet nie of daar juis iets anders is wat dit 'n toeristebestemming sal maak nie."

Prince Albert Road, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Die dorp het so baie om te doen! Ek het my hare laat sny, park run gedoen, Saterdag 'n markie bygewoon, plaaslike fliek bygewoon en liplekker pannekoek geëet! Almal is so vriendelik in die dorp! Prins Albert het vinnig in my hart gekruip."

Hadison Park, Karoo

The Cottage - Hadison Park

"Koopkrag het opgeraak gedurende laaste nag."

Prince Albert, Karoo

Lavenders

"Wonderlike gasvrye bestemming."

Gariep Dam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Gariepdam is 'n oulike plek. Lekker by die local pub geëet."

Karoo

Eselfontein Gasteplaas

"Bar skoonheid op sy beste."

Middelburg, Karoo

Montarie Guest Accommodation

"Gemaklike oornagplek as mens vêr moet reis. Nie rerig 'n toeristebestemming nie, maar gerieflik geleë, amper halfpad na enige bestemming."

Beaufort West, Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"As jy tyd het is daar nogal 'n paar besienswaardige plekke."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Strate en sypaadjies skoon! Etes en bediening by plaaslike Lodge was baie goed."

Beaufort West, Karoo

Dreams

"Is aan te beveel, kan gerus besoek."

Willowmore, Karoo

Verberg Herberg

"Het Verberg gebruik as 'n oorslaapplek na 'n toer deur die Baviaanskloof. "

Gariep Dam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Gariep is so 'n middelpunt om oor te slaap. Meer info oor die dam oorsprong, bou ens. sou handig gewees het."

Victoria West, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Regte plattelandse dorpie."

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Colesberg central to overnight, very peaceful and good eating places."

Willowmore, Karoo

Verberg Herberg

"Ons het nie Willowmore besoek nie."

Beaufort West, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Always a very friendly town."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"Horse and Mill is a great pub with super food! Innikraal is a great restaurant with a more modern feel and outside area."

Beaufort West, Karoo

Olive Grove Guest Farm

"Karoo National Park is stunning and spectacular."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Die vierde oudste dorp met baie geskiednis binne die grense en omliggende area. Dorp binne in 'n wildspark geleë met diere sigbaar vanaf paaie in en uit die dorp."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Mooi, rustig,vriendelike besigheidsmense."

Middelburg, Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie

"Dit is n tipiese Karoodorpie met heelwat ou gerestoureerde huise direk op die straat wat vir ons baie mooi was. Ons het 'n draai deur die dorpie gery en dit lyk netjie. Daar is 'n paar eetplekke en ook is daar winkels vir kosaankope."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Gaan gerus na Bordeux of Plattelander vir lekker Karookos. "

Page
Page 325 - Showing 9721 to 9750
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers