Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Nieu-Bethesda, Karoo

The Water Tower

"Nieu-Bethesda is puik!"

Nieu-Bethesda, Karoo

Zonnenstrahl Guesthouse

"Lovely place for a break but the summer must be better and not so dry. Would recommend Nieu-Bethesda for a wedding with Jacques at Waenhuis - such a pleasure and he is so helpful and professional. "

Klaarstroom, Karoo

Klaarstroom Guest House

"Mooi dorpie met net 'n paar huise. Hier kan mens nog stilte en rustigheid beleef."

Beaufort-Wes, Karoo

Young's Halfway House

"Goeie plek om oor te slaap."

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Baie mooi dorpie met vriendelike mense oor die algemeen."

Graaff-Reinet, Karoo

4 Rothman Street B&B

"Nice town with beautifull cape-dutch houses and blessed with very beautifull surroundings."

Colesberg, Karoo

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Het die mooiste sonsondergang in die Karoo gesien. Die foto wat ek op facebook geplaas het, het gelyk soos 'n skildery."

Gariepdam, Karoo

Angela's Lodge

"Ons het deur die kampterrein gery om bietjie te "explore" aangesien ons ook kampeerders is en was aangenaam verras om die netjiese skoon park te sien! "

Graaff-Reinet, Karoo

Stemar Self Catering Guest House

"Wow! Groot kerk in die dorp, vriendelike mense orals!"

Beaufort-Wes, Karoo

Cape Karoo Guesthouse

"Mooi Karoo dorp, pragtige ou geboue."

Carnarvon, Karoo

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

"'n Pragtige, tipiese Karoo-dorpie wat moeite doen om sy geskiedkundige geboue te bewaar. "

Springfontein, Karoo

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall

"Spyt ons was te laat daar/te vroeg weg om die padstal te besoek."

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Dink baie goed vir toeriste wat van watersport hou. Damwal is regtig iets om te gaan besoek. "

Nieu-Bethesda, Karoo

The Ibis Lounge

"Baie interessant en beveel aan om verseker ten minste een keer in jou lewe een nag oor te bly."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Dit was 'n koue tyd daar in Gariep en met die ekstra verwarmer het almal heerlik warm geslaap."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoopark Guest House

"Pragtige dorp en omgewing."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Baie dankie vir die vriendelikheid, ons sal beslis weer kom kuier."

Graaff-Reinet, Karoo

Waterval Farm-Stay

"Ons het Nieu Bethesda besoek. Die heerlikste kos geëet by die Tower restaurant. Puik gewees. Uilhuis besoek. Baie mooi en baie interessant gewees. Sal graag wil teruggaan en meer van die omgewing wil sien. Baie vriendelike mense in die omgewing."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Selfs my studente dogters en my tienerseun het Reinet huis geniet. Dis 'n moet. Iets vir elkeen om te sien en te waardeer. En net een blok se stap van die gastehuis af."

Prins Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Lieflike plattelandse dorp met baie om te doen."

Prins Albert, Karoo

Swartberg Hotel

"Was daar, het dit gesien! Het hoofsaaklik gegaan vit Swartberg Hotel."

Prins Albert, Karoo

Swartberg Hotel

"Beautiful town. Every building is an exquisite gem. Bring your camera. The people are amazingly friendly. I knew every one along Kerk Street by the time I left after ten days, although nobody "crowded" me in any way. Good food. Fabulous gifts (olives, jams, crafts) if you are looking for things like that. The perfect place to rest, relax, recover, recuperate, catch your breath and stop the whirling in your head. I loved every second of my stay!"

Graaff-Reinet, Karoo

Allendale Farm Guest Cottage

"Opvallend dat al die mense Afrikaans praat en baie vriendelik en hulpvaardig is. Voorwaar 'n aangename paar dae daar deurgebring. Baie om te sien en bekostigbaar vir 'n gesin. "

Graaff-Reinet, Karoo

Karoopark Guest House

"Pragtige plekke naby bv. Karoo-landskappe, die Uilhuis en Nieu-Betesda, genoeg om jou besig te hou. Ander gaste in die gastehuis kom gereeld hierheen vir paar dae vakansie in die omgewing. Ons het dit baie geniet en sal weer daar gaan toer."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Baie gerieflik geleë vir oornag verblyf."

Murraysburg, Karoo

Freek's Cottage Farm Stay

"Goeie ontsnapping uit die besige stad. Heerlike Karoo ervaring."

Blad
Blad 370 - Wys 11071 tot 11100
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang