Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11351 reviews.

Colesberg, Karoo

Hazeldene

"Te kort daar gewees, net oorgeslaap."

Colesberg, Karoo

Mooifontein Farm

"Colesberg is beslis vir enige toeris wat 'n bietjie wil wegkom uit die alledaagse gewoel en gejaagdheid."

Prince Albert, Karoo

Swartberg Hotel

"Prins Albert is 'n uitstekende toeristebestemming. Propvol besoekplekke, restaurant en natuurlik die Swartbergpas. Sal definitief meer gereeld gaan kuier."

Colesberg, Karoo

Honeylocust Guest House

"Dit is net 'n plek om oor te slaap. Baie stil."

Gariep Dam, Karoo

Rose Cottage

"UItstekende besienswaardigheid."

Prince Albert, Karoo

Lavenders

"Die skoonste, netjieste, pragtigste plekkie."

Prince Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Prins Albert is 'n klein juweel. Soveel gasvryheid het ek lanklaas ervaar. Van die plaaslike dokter (Dr Kriek) tot die aptekers wat uit hul pad gegaan het vir mediese diens. Lekker winkels, heerlike restaurante en vele meer. "

Willowmore, Karoo

Bhejane Game Reserve

"Het op 2 geleenthede ontbyt genuttig. Heerlike skoon dorpie met baie geskiedenis."

Colesberg, Karoo

Crane Cottage

"Ongelukkig het ons in die aand aangekom en vroeg weer vertrek, sal graag die dorpie in die dag wil beleef."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Baie mooi dorpie. Dorp is mooi skoon."

Carnarvon, Karoo

Lord Carnarvon Guesthouse

"Carnavon is 'n klein dorpie maar dit het soveel karakter. Die mense is vriendelik en die atmosfeer is hartlik!"

Beaufort West, Karoo

Grace's Place

"Baie vriendelike plek."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Colesberg is baie sentraal en 'n goeie plek om oor te slaap."

Prince Albert, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Pragtige dorpie wat ek defnitief weer sal besoek!"

Steytlerville, Karoo

Noorspoort Self-Catering Guest Farm

"A beautiful clean and very interesting place in a green area of the Karoo!"

Williston, Karoo

Annie's Inn

"'n Tekort aan aanbevelings oor besienswaardighed en historiese agtergrond."

Prince Albert, Karoo

At 85 on Church

"Ons geniet dit altyd om in Prins Albert te kuier. Die omgewing bied ook baie."

Prince Albert, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Soos vele ander toeristedorpies is eetplekke redelik duur."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Colesberg verdien méér reklame."

Prince Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"So mooi plekkie, definitief 'n besienswaardige dorpie."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Die restaurante is puik en die hele dorp is pragtig onderhou, ouwêrelds maar wêreldklas diens."

Beaufort West, Karoo

Cape Karoo Guesthouse

"Ons het 'n wonderlike dag deurgebring in die Karoo Nasionale Park. Ons sal dit hoogs aanbeveel vir diegene wat nog nie 'n tydjie gemaak het om die park te besoek nie. "

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Ongelukkig was daar nie tyd en geleentheid om die dorp te bestudeer nie, maar dit verdien groot aandag om as toeristeoord ontwikkel te word!"

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Cultural place, nice bookstore and museums. The valley of desolation is a must see, beautiful view!"

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"Oornag pitstop. Ideaal geleë."

Beaufort West, Karoo

Ons Huisie

"Baie rustige dorp en skoon strate!"

Prince Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Baie gawe mense en die potjiekos- en witblitsaand was sommer baie lekker en het interessante mense ontmoet. "

Page
Page 370 - Showing 11071 to 11100
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers