Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.
"Pragtige, skoon dorp en 'n ongelooflike, ryk, interessante geskiedenis. Plattelandse dorpe kan gerus by Graaff Reinet gaan kers opsteek."
"Meer winkels sal van toepassing wees anders geen klagtes nie. Pragtige klein dorpie, ek sal definitief weer gaan!"
"Ons het basies in die donker daar aangekom en weer in die donker gery so ons kan nie eintlik kommentaar lewer oor Beaufort-Wes nie."
"Graaff-Reinet het ons aangenaam verras. Ons reisplan het nie toegelaat dat ons meer tyd daar spandeer nie, al sou ons graag wou."
"Het by die Lords Kitchen gaan eet. Eienaar is baie nors en kortaf en hulle maak op ʼn Vrydagaand om 08:00 toe!"
"Stilte met die mooiste sonsondergang, grondpaaie en aardse mense. Dis hoe dit hoort."
"I think perhaps 2 to 3 days would allow one to explore the surrounds - there is a drawback though, the access roads from both the south and the north (R48 and R389) are horrendous. Potholed-infested which, although passing through very scenic countryside, makes for a very unpleasant driving experience."
"Die Karoo is 'n goeie plek vir 'n gesin om af te skakel van 'n besige werks- en stadslewe."
"Sal nou nie uit my vel wees as ek hoor ek moet 'n naweek daar deurbring nie. Die plekkie lyk al te veel vervalle, soos die res van die Suid-Afrikaanse platteland. Dit is egter baie strategies geleë op pad na en vanaf die Kaap."
"Beautiful landscape and stars but we mostly only stay over on our way to the coast."
"This was my second visit and my partner's fourth and we both found the the town not as charming as before, which is a pity as it has a lovely setting."