Verified Reviews

Kimberley

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kimberley

Rated 3.9 out of 5 based on 580 reviews.

Kimberley

Mein Heim Estate Guest Farm

"Baie moeilike dorp om deur te ry met die paaie wat om die Gat verander is."

Kimberley

Eden Estate

"Baie plekke om te bly, uit te eet en museums om te gaan sien. Ek wens iemand wil 'n ordentlike karavaan oornagkamp ontwikkel. "

Kimberley

Hadida Guest House

"Ek hou nogal van Kimberley."

Kimberley

Mein Heim Estate Guest Farm

"Goeie oornagplek op pad na Kaap."

Kimberley

Sisibala Cottage

"Stad kort liefde en aandag."

Kimberley

Eden Estate

"Friendly people who treat you like family."

Kimberley

Hadida Guest House

"Places of interest not marked well. Lots of places in ruins."

Kimberley

Mein Heim Estate Guest Farm

"Baie interessant om die groot gat na 25 jaar weer te besoek."

Rhodesdene, Kimberley

Carters Rest Guesthouse

"Very central and perfect for our needs."

Herlear, Kimberley

Padlangs

"Lovely neighbourhood. "

Hadison Park, Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Dankie aan Charl wat so vriendelik, gasvry en hulpvaardig was."

Kimberley

Hadida Guest House

"Kimberley is 'n fantastiese toeristebestemming. Dis net jammer dat sekere woongebiede nie ordentelik gediens word deur die manusipliteit nie. Ons het meer as een stortreënbui gehad oor 'n tydperk van 3 dae en die strate was oorstroom. Daar was meer sand as teerpad. Dit wil sê die strate en dreineringstelsel was nooit gediens nie. Vullis hoop oral op en die gesig van Kimberley is volgens my lelik geskend. Sol Plaatjie Munisipaliteit gee slegte diens."

Kimberley

Eden Estate

"Baaie mooi."

Kimberley

Hadida Guest House

"We just stopped over on our way home to Johannesburg from Cape Town to show our children the Big Hole. It's fantastic, very informative and interesting."

Kimberley

Hadida Guest House

"Kimberley is 'n vriendelike stad. The Big Hole was goed, maar nie alles wat ons gehoop het nie."

Kimberley

Eden Estate

"Mooi dorp, baie vriendelike mense en interessante dele van SA se geskiedenis om van te leer."

Hadison Park, Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Dis so mooi en skoon plekkie om te rus na 'n dag moeg op die pad en die mense is so vriendelik."

Kimberley

Kimberley Anne Hotel

"Die Kimberley “Big Hole” museum is ‘n wenner!"

Kimberley

Hadida Guest House

"Pity the ground of the Kimberley Hole is neglected. Nice tourist attraction But not clean."

Kimberley

Eden Estate

"Die moeite werd as besienswaardigheid."

Kimberley

Hadida Guest House

"Pragtige plek. "

Kimberley

Horseshoe Inn

"Kimberley se gat was 'n groot verrassing - baie lekker! Die moeite werd om te besoek. Die dorp self is egter vuil - baie teleurstellend."

Herlear, Kimberley

19AtLast

"Baie sentraal."

Kimberley

Horseshoe Inn

"Kimberley is 'n goeie plek vir 'n wegbreek kans van die stad."

Kimberley

Hadida Guest House

"Kimberley het my baie teleurgestel a.g.v onnetheid in dorp. Het soveel om aan te bied in sy geskiedenis."

Kimberley

Hadida Guest House

"Interessant."

Kimberley

Hadida Guest House

"Baie om te sien en omliggende leeuplase om te besoek."

Kimberley

Sisibala Cottage

"Kimberley is 'n besige dorp, nie skoon nie, dit lyk sommer vuil, die ou dorp by die gat is pragtig en het dit terdeë geniet, voel net die prys vir 'n toer by die gat is baie duur. Daar is 'n pragtige dam langs die N12 waar daar vreeslik baie flaminke op was, het probeer om 'n pad te kry wat na die dam toe gaan sodat ons die flaminke kan sien en bewonder maar het niks gekry nie."

Page
Page 16 - Showing 451 to 480
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers