Verified Reviews

Kimberley

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kimberley

Rated 3.9 out of 5 based on 580 reviews.

Kimberley

Eden Estate

"Kimberley bly maar 'n myndorp. Die strate is stukkend en vuil en as dit nie was vir die geskiedkundigheid daarvan nie, sou ek dit vermy het. 'n Plek soos Diggies Lodge maak dit egter totaal die moeite werd! "

Kimberley

Airport Hotel

"Sal beslis weer gaan."

Kimberley

Mein Heim Estate Guest Farm

"Die plaaslike owerheid moet sy kant bring. Kimberley het 'n ryke geskiedenis, bemark dit aggressief."

Kimberley

Mein Heim Estate Guest Farm

"Ons oornag altyd. "

Kimberley

Hadida Guest House

"Nie my gunsteling nie, maar die area waar Hadeda is, is rustig."

Herlear, Kimberley

19AtLast

"Very quiet area and the McGregor Museum is within walking distance. "

Kimberley

Victorian Guest Lodge

"Was baie lekker om by die Groot Gat te kuier. Baie hartseer om te sien hoe vuil Kimberley self is, maar hierdie stukkie geskiedenis is 'n moet wanneer jy in Kimberley kom."

Kimberley

Hadida Guest House

"Ons het net tyd gehad om vinnig die Groot Gat te besoek..Was net 'n halfuur binne en dis nogal duur."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Great experience for group of school kids first-time travelling on road thus far. The condition of the town's roads needs attention urgently especially the potholes!"

Kimberley

Eden Estate

"The Big Hole Museum is a must visit!"

Herlear, Kimberley

Oak Rest Guesthouse

"Lekker stil deel van Kimberley met mooi ou geboue."

Belgravia, Kimberley

Jungnickel Guesthouse

"Daar is pragtige huise, maar, soos die res van Kimberley is die strate en die geboue redelik vol gate. "

Kimberley

Hadida Guest House

"Kimberley is 'n pragtige stad met alles wat jy aan kan dink, genoeg vermaak, winkelsentrum, ryk aan geskiedenis en genoeg besienswaardighede. Al wat ek gevind het wat vir my baie steurend was, was die paaie in die stad self wat veel te wense oorgelaat het."

Kimberley

Eden Estate

"Die stad skep 'n indruk van verwaarlosing en gebrekkige aanwysings. Dit was byna 'n vrugtelose poging om na 20:30 die Sondag 'n geskikte eetplek te vind."

Herlear, Kimberley

19AtLast

"Goed geleë vir die toeris wat besienswaardighede in die stad wil besoek."

Kimberley

Horseshoe Inn

"Kimberley is incorporated as a compulsory stopover on some of my 'World in one country' tours."

Kimberley

Horseshoe Inn

"I love Kimberley and travel there often. I know my way around so I have no problem with Kimberley at all. Simply love to travel there."

Herlear, Kimberley

101 On Main

"Ek is nie seker wat Herlear is nie."

Rhodesdene, Kimberley

Dankie Pa Guest House

"If you are are going to be in Kimberly this is a great spot to be in."

Kimberley

Eden Estate

"Baie mooi geskiedenis."

Herlear, Kimberley

19AtLast

"Mooi, netjiese buurt in die ouer deel van Kimberley, maar huise is goed in stand gehou en mooi tuine orals te sien."

Kimberley

Kimberley Anne Hotel

"They need to extent the tour at the Kimberley mine. It is to short and rushed. "

Kimberley

Eden Estate

"Daar kan beslis iets gedoen word om besoekers die flaminke by pan te wys. "

Kimberley

Eden Estate

"Lekker gewees om die kinders die groot gat te gaan wys."

Kimberley

Eden Estate

"Pragtige historiese erfenis."

Kimberley

Eden Estate

"Goeie toeriste-aantreklikheid."

Kimberley

Mein Heim Estate Guest Farm

"Die dorp kort regtig aandag. Daar is groot gate in die pad en die plek is bestrooi met rommel. Teleurstellend as jy kan onthou hoe dit eers gelyk het."

Kimberley

Mein Heim Estate Guest Farm

"Het die groot gat geniet."

Page
Page 14 - Showing 391 to 420
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers