Geverifieerde Resensie
Kimberley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kimberley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 566 resensies.
"Ongelukkig sien ons heelwat agteruitgang, soos in meeste plekke in Suid-Afrika. Kimberley se Gat het baie kompetisie, aangesien die gate in die paaie al hoe erger word en die dorp is baie vuil, maar die mense is vriendelik en maak baie op vir die toestand van die infrastruktuur."
"Die middedorp is redelik skoon maar die buitewyke is onaanvaarbaar bestrooi met rommel. Die strate het ook redelike slaggate."
"Redelike skoon dorp in die sentrale gebied maar buitewyke vol vullis. Strate op sommige plekke vol gate."
"As this was a business trip there was not much time for leisure. I am sure Kimberley has much more to offer. Just a pity there are no cinemas in the malls."
"Kimberley is a city in the Karoo with lots of heritage and extant architecture, in an historically important region, yet has kept pace with modern developments."
"Het meer van die Groot Gat verwag en besienswaardighede. Die dorp is ontsettend vuil en word nie na gekyk nie."
"The people are super friendly and helped us fix our trailer quickly so that we could be on our way. The big hole was a little underwhelming but then again it was a Wednesday afternoon with very little activity and most shops where closed."
"If you're going to Kimberley to see the Big Hole I would recommend it. We didn't look for anything else so I can't comment on other activities."