Verified Reviews

Kimberley

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kimberley

Rated 3.9 out of 5 based on 548 reviews.

Kimberley

10 Paul Roos

"Slaggate in woonbuurte. Iets om aan gewoond te raak."

Kimberley

Road Lodge Kimberley

"Kimberley was meer as wat ek verwag het."

Kimberley

Biki Plek

"Die onderhoud van paaie het baie agteruit gegaan en 'n mens moet soos 'n dronk persoon bestuur om al die slaggate te vermy."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Hulle kan gerus die Groot Gat beter bemark. Ek wou nie eers daar ingaan nie, want dit lyk woes. Gelukig het die karwag vir ons vertel van die lekker kuierkroegie binne die perseel. Ons was aangenaam verras! Baie lekker daar rondgedwaal en gekuier."

Kimberley

Padlangs

"Die paaie in Kimberley het baie versleg. Mens moet baie uitswaai vir slaggate om sodoende nie jou motor te beskadig nie."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Kimberly it a beautiful place."

Kimberley

75 on Milner Lodge

"So much more to still discover."

Kimberley

Welgewandel Gastehuis

"Besides the Big Hole I wish there could be a cultural village reflecting Afrikaans, African and Coloured cultures."

Kimberley

Road Lodge Kimberley

"Baie vriendelike dorp!"

Kimberley

75 on Milner Lodge

"So much history and sights to see in Kimberley. We must spend a few days here when we pass this way again."

Kimberley

19AtLast

"Goeie plek om oor te slaap wanneer op reis is. Paaie in dorp se toestand nie goed nie."

Kimberley

Hadida Guest House

"Eerste keer in Kimberly. En het die groot gat gaan besoek."

Kimberley

10 Paul Roos

"Ongelukkig net een groot woord: Pateties. "

Kimberley

@ Athens Gastekamers

"Any town, dorpie or village that has even the slightest trace of history is worth a visit. Kimberley is steeped in history and deserving of its place in the history of our beautiful country. My first visit was 50 years ago and we still visit year after year. In June and December. Every visit is purpose driven, see this, go there, buy this, do that. Kimberley is a never-ending journey."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"There are a lot of potholes in the streets of Kimberley. "

Kimberley

Jungnickel Guesthouse

"Glo nie ons sal weer in Kimberley kuier nie. "

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Gelukkig is daar plekke soos Newlands Country Lodge waar 'n meens buite die stad rustig kan oorbly."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Kimberley se paaie se toestand is baie sleg, mens sou beter verwag vir die hoofstad van die Noord-Kaap."

Kimberley

Sleep @ Solomon 8

"The local municipality should really and seriously attend to the pothole issue in and around Kimberley."

Kimberley

Eden Estate

"Niks fout met Kimberley nie. "

Kimberley

19AtLast

"Municipality to fix potholes and collect rubbish."

Kimberley

Sleep @ Solomon 8

"Daar was geen water vir die tyd wat ons daar was en die paaie is in 'n haglike toestand. Daar is baie min tot geen onderhoud in sekere dele van die dorp. Sol Plaatje-munisipaliteit het verseker niks om op trots te wees nie."

Kimberley

@ Athens Gastekamers

"Historically equipped."

Kimberley

Horseshoe Inn

"Ek besoek gereeld Kimberley. Lekker stad."

Kimberley

Kosmos Guest House

"Lekker ervaring, maar te uit die pad om gereeld soontoe te gaan."

Kimberley

Kosmos Guest House

"Mense is vriendelik en plat op die aarde! Ons het julle geniet!"

Kimberley

Hadida Guest House

"Paaie is haglik. Plaaslike regering sal iets moet doen aan die slaggate."

Kimberley

Executive Self-catering Units

"Hoërskool Diamantveld het hulleself oortref met die aanbied van die Wildeklawer Sporttoernooi. Dit was uitstekend gereël."

Kimberley

Hadida Guest House

"Like the rest of South Africa, the roads in and around Kimberley were shocking, pot holes galore."

Kimberley

19AtLast

"Great plek om tyd saam met die familie te spandeer."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers