Verified Reviews

Kimberley

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kimberley

Rated 3.9 out of 5 based on 548 reviews.

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Te min om te sien en te besigtig, behalwe die Big Hole wat geen persone gehad het om ons te vergesel op ons besoek daar nie."

Kimberley

Biki Plek

"Kimberley het maar soos die meeste dorpe se paaie aandag nodig. Kimberley bly steeds 'n mooi dorp met die meeste ou huise."

Kimberley

19AtLast

"Pragtige plek, maar die paaie is vol slaggate. Vriendelike mense."

Kimberley

75 on Milner Lodge

"Kimberley was baie vuil rondom die groot gat. Die besienswaardighede word verwaarloos."

Kimberley

Caledon Overnight Rooms

"Die mense is baie vriendelik, maar die paaie is in haaglike toestande."

Kimberley

75 on Milner Lodge

"Lost of history and every woman's dream to visit the diamond shops."

Kimberley

Victorian Guest Lodge

"A must to visit Kimberley Mine museum. Very nice shopping mall to visit. Spoil yourself, make time, and visit Kimberley."

Kimberley

Kosmos Guest House

"Strate is deurmekaar. My besoek by die Groot Gat was teleurstellend!"

Kimberley

Joan's Rest

"Munisipaliteit sal moet werk aan die opknapping van die infrastruktuur."

Kimberley

Joan's Rest

"Die munsipaliteit moet let op die slaggate in die paaie en moet regtig aandag daarop gee. Wens ons het meer tyd gehad om die kulturele en geskiedkundige plekke te besoek. Sal weer in die toekoms hier draai."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Dankie dat ons ons vakansie op ‘n hoogtepunt kon afsluit. "

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Altyd lekker om te besoek."

Kimberley

The Solomon

"Die strate is in 'n haglike toestand!"

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Baie historiese, geskiedkundigde plekkies om te besoek."

Kimberley

Joan's Rest

"Die Groot Gat was 'n belewenis. Ongelukkig is die dorp baie vuil en daar is min om te doen, veral op 'n Sondag."

Kimberley

Padlangs

"Ongelukkig soos meeste plekke in Suid Afrika, laat die toestand van paaie hulle baie in die steek."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Ongelukkig het Kimberley so vervalle geword, dat ek in alle eerlikheid kan sê, dankie tog ek het 'n modified 4x4 . Hulle paaie is in 'n verskriklike swak toestand en die die dorp self is verby vuil. Dit het my werklik diep getref hoe spoedig dit agteruitgegaan het. As 'n toerismebestemming is die antwoord nee, jy gaan skade ly."

Kimberley

Midway Overnight Rooms

"It's a well-cleaned place any person would want to go enjoy themselves."

Kimberley

Mc Kala Guest House

"Baie vuil en vervalle gemeet teen die tydperk wat ek daar gewerk het in die 80's."

Kimberley

Sleep @ Solomon 8

"Poor local roads with many potholes and no street signs. Old houses interesting and full of character. Surrounding game farms were worth a visit."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Very nice place."

Kimberley

Jungnickel Guesthouse

"'n Besoek aan Magersfontein se slagvelde is definitief die moeite werd."

Kimberley

19AtLast

"Kimberley is mooi en vol geskiedenis, maar die paaie se slaggate was vreeslik."

Kimberley

Biki Plek

"Pragtige plek, sal graag meer tyd spandeer om na die besienswaardighede toe te gaan. Maar ongelukkig sal dit vir 'n ander tyd moet wees."

Kimberley

19AtLast

"Wel die inwoners het klaarblyklik nie 'n beurtkragrooster nie, anders sou die gastehuise die nodige maatreëls in plek gehad het."

Kimberley

Horseshoe Inn

"Slaggate in paaie is 'n veiligheidsrisiko."

Kimberley

Kimberley Anne Hotel

"Agteruitgang, ongelukkig soos in meeste groot stede!"

Kimberley

Hadida Guest House

"Very average. Town is totally run-down and dirty."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Middedorp vuil, oral plastiek en rommel. Toegangsfooie by Groot Gat baie duur, al die fasiliteite daar is deur De Beers geborg, so as RSA burger sal ons nie die duur fooie betaal nie."

Page
Page 7 - Showing 181 to 210
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers