Geverifieerde Resensie
Klein Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1910 resensies.
"Montagu is a scenic little town between Ashton and the Little Karoo. A very versatile town with lots of restaurants and coffee houses, to walks and trails close by in the town to amazing MTB tracks. Lovely, well kept nature reserve and a nice 10 minute walk in Lover's Lane. Camping grounds are immaculate. A town well worth a stay."
"'n Aangename plek om te besoek. Baie besienswaardighede, wynplase, Swartbergpas en vele ander."
"So 'n rustige bestemming met pragtige argitektuur en heerlike kuier plekkies."
"Very friendly - artistic and quaint little town. A lovely break from the hustle and bustle."
"Ons het net een nag oorgeslaap. Oudtshoorn is 'n fantastiese bestemming en behoort mens ten minste 3 dae daar vertoef."
"Baie besienswaardighede. Net jammer Covid het sy merk gemaak en van die plekke het toegemaak."
"Ons geniet die Klein-Karoo en kom graag die passe ry in die omgewing."