Geverifieerde Resensie

Klein Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1875 resensies.

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Ons het net een nag oorgeslaap. Oudtshoorn is 'n fantastiese bestemming en behoort mens ten minste 3 dae daar vertoef."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Beit Shalom

"Baie interessante winkels en fassiliteite. Die dorp is mooi skoon en goed onderhou."

Montagu, Klein-Karoo

MonTQ Guest House

"Pragtige dorp. Goeie eetplekke. Interessante winkels."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Little Canaan Retreat

"Baie vriendelike en gasvrye dorp."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Stay @ Gracios

"Always worth a visit."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Cango's Rest

"Interessante plekke om te besoek. Groot verskeidenheid om in baie se smaak te val."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Kom elke jaar daar kuier, love die dorp. "

De Rust, Klein-Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Wonderlike natuurskoon en gasvrye ontvangs by restaurante."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Baie besienswaardighede. Net jammer Covid het sy merk gemaak en van die plekke het toegemaak."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Ons geniet die Klein-Karoo en kom graag die passe ry in die omgewing."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Greeff Cottages

"Ons het die grotte besoek en Wildlife. Ons het veilig gevoel."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Wow, wow, wow! Uitstekend. Oudtshoorn is 'n pragtige plek om vakansie te gaan hou en daar is so baie plekke om te besigtig."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Great tourist destination, there certainly is a lot more to do especially if you have young kids, they loved the animals, didn't go to the Cango Caves as they are still a bit too young to understand."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Argyll B&B

"Rustige dorpie met alles wat jy nodig het. Alles is naby."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Beautiful town with a lot to do over a weekend. Friendly and welcoming. Thank you, Oudtshoorn."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Klein Afrika Wegbreek

"Ons is vanaf Klein Wegbreek oor die Swartbergpas na Prins Albert, toe via Klaarstroom,deur Meiringspoort en De Rust en toe ook nog oor die Outeniquapas na Mosselbaai, 'n heerlike rustige dagrit."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Nee. Te kort tyd daar spandeer."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Great stay! Will be coming again in August for a longer stay with the family."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Ons bly net oor die berg en hou daarvan om naweke weg te breek om net bietjie af te sluit, en as die weer sleg is. Ons is baie bly ons het De Oude Meul ontdek. Dis feitlik onbekend by plaaslike mense van Mosselbaai, George en met die huidige tariewe, beslis iets wat almal van behoort te weet. "

Oudtshoorn, Klein-Karoo

21OnKleinKaroo

"'n Ware toeriste-aantreklikheid."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Ravenscliff Villa

"Baie besienswaardighede en baie lekker resturante ."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Lots to do and see in Oudtshoorn and surrounding areas."

Blad
Blad 19 - Wys 541 tot 570
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang