Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2021 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Mellivora Lodge"Is a nice, quiet place with lots animals."
Marloth Park, Kruger National Park South
Zwana Nathi"Beautiful place and the restaurant's perfect."
Marloth Park, Kruger National Park South
Inkwazi Place"Die wildebewaring het bietjie agteruitgegaan sedert ons in 2016 daar was. Daar was ook (volgens die buurman) leeus en luiperds wat ingekom het in die tyd wat ons daar was, maar niemand het ons laat weet nie. Ons het met jong kinders gaan stap!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Laparetreat"Rivierpad lekker vir grootwild-besigtiging, maar ontoeganklik vir gewone sedan-voertuie. Diep gate in die pad. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Klein Huisie"Is die beste beste plek en gaan van nou af elke keer daar bespreek wanneer ons Kruger toe gaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Escape @ Butterfly"Third time at Marloth and definitely not the last. This place has crept into my heart and I really enjoy the animal visits, the closeness to the Kruger Park, and the relaxing bush sounds at night."
Marloth Park, Kruger National Park South
Guinea Fowl Cabanas"Needs a lot of maintenance on roads and the like."
Marloth Park, Kruger National Park South
Zwana Nathi"Marlothpark is fantasties en ons bly net hier. Dankie vir 'n lekker ervaring."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hakuna Mipaka - Bos Sprokie"Lieflike plek. Net vreeslik baie mense wat rondloop en staan vir geen rede, soos by die winkel."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Ten spyte van die grondpaaie wat baie sleg is, het die diere dit opgemaak. Sal beslis weer bly in Marlothpark."
Marloth Park, Kruger National Park South
Pheasant's Crest"As jy nog nooit daar was nie, sit dit op jou bucket list. Ons was al meer as een keer daar en elke keer is dit heerlik daar."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kurper Villas"Geen MTN-opvangs gehad tussen 11 uur die oggend en 17:00 die middag nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Ilanga"Bekommerd oor die toestroming van werkers waar dit voorkom of daar nie toegangsbeheer is nie. Dit lyk of dit ook in die toekoms oorbeset kan raak waar die bou van huise geweldig toeneem."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bosplasie"Hulle moet asb. kyk om 'n First Aid Kit in die park te hê, die super tube is nice, maar bietjie nou en maak die kiddies bietjie seer. Goeie security en baie nice plek in die bos."
Marloth Park, Kruger National Park South
Phumangeni Marloth Park"Martlothpark self is nie baie netjies nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Dreams Lodge"If you want a getaway to a place where it's just nature and wild animals - that's a great place to go. It is very clean too!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Zazu Cottage"Marloth is een van ons gunstelingbestemmings!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Walking Tall Private Bush Retreat"Marlothpark is 'n wonderlike plek om te besoek, maar mens moet by die reëls hou sodat dit vir almal wat kom kuier sowel as die diere 'n goeie ervaring kan wees. Die spoedgrens is daar vir 'n rede en so ook die versoek dat mense nie moet raas of mors nie. Ek kom weer en weer en weer terug na Marloth want dit is my hartsplek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Imbube Safari Lodge"Ons het nou nie die plek verken nie, was net daar vir oornag by gastehuis."
Marloth Park, Kruger National Park South
Sparrow 615"Baie besig gewees oor die langnaweek (soos altyd). Paaie is in 'n swak toestand en benodig dringend aandag. Ons het vir 13 jaar 'n huis daar gehad en paaie was gereeld geskraap."
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Die grensdraad tussen Marlothpark en die Krugerkildtuin is kommerwekkend en in 'n baie swak toestand. Nie seker of dit die parkeraad se verantwoordelikheid is nie, maar kan verstaan dat daar leeus en ander diere maklik kan oorloop na Marlothpark."
Marloth Park, Kruger National Park South
Royale Marlothi Safari Lodge"Marlothpark is defnitief die moeite werd as 'n vakansiebestemming. "