Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2012 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lourie Bush Retreat"Ons hou baie van Marlothpark. Dit was ons eerste besoek daar. Sal beslis weer soontoe gaan. Ons het gebruik gemaak van die amazing restaurant en het heerlik daar geëet. Die uitsig daar is ongelooflik met die mooiste sonsondergang. Vriendelike personeel en lekker kos! Die grondpaaie in Marloth kan beslis aandag kry! Ons het baie lekker ontspan daar en veilig gevoel."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marloth Bush Retreat"Dankie dat die eienaar die watertekort dadelik aangespreek was. Eienaar het selfs warm water voorsien. Die hele oord het 'n watertekort gehad."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
4230 Impala"Lekker rustig en heelwat diere gesien, sal weer gaan, die keer nader aan die rivier."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Promised Land"The security at the gate not up to standard. The roads need an upgrading. Refuse at the entrance gate is an eye-sore. The game viewing and animals roaming were beautiful and an unique experience."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lidvubu Lodge"Baie lekker en rustige vakansieplek waar jy kan afskaal en net ontspan. Dis ideaal geleë is indien jy die Kruger wildtuin wil verken."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Milkwood"Dis baie meer modern as wat ek gedink het. Met baie huise oral en waterpark vir kinders. Hou baie van die plek ."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Jambo"Wonderful to be so close to general game like kudu, warthog etc."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Spoorsnyertjie"Paaie is plek-plek baie sleg en sal met 'n lae kar moeilik gery kan word. Kragonderbrekings was baie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Bush Ballads"Sal definitief weer na die park gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Escape @ Butterfly"Marloth Park is really close to the Kruger National Park which was ideal for us to undertake a day trip into the park. Just remember during long weekends and school holidays to pre-book your KNP visit on their website. Marloth Park has a lovely small, but adequate shopping centre that catered for all our needs. The animals in Marloth Park are really in abundace and something we really enjoyed. Closer to nature you surely will not get."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Villabikirus"Mal oor Marlothpark. Kan nie wag om weer te gaan nie!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Boutique lodge Cozy Lion"Die park sal moet kyk na die water tekort, veral as die park volbespreek is tydens die besige seisoene."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3714 @ Ribbok"Veilige omgewing met baie wildlewe. Krokodilrivierhek na Krugerwildtuin is 15 min weg."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Royale Marlothi Safari Lodge"The place itself is beautiful and clean."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
4230 Impala"Kan gerus bietjie meer doen aan die paaie. Selfs in 'n 4x4 skud jy jou babbelas los. Maar op die ou einde is dit tog 'n bosveldtrippie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper"Mal oor Marlothpark. Gaan elke jaar soontoe."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Visarend's Roep"Die waterpark en restaurant met ander winkels is 'n groot plus asook die baie diere wat vry rondloop. Die baie werkers en werksvoertuie en besige deurpad doen egter skade aan die rustigheid van die plek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Klein Huisie"Maak nie saak hoeveel keer mens al in Marloth was nie dit bly maar net fantasties met elke kuier."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zazu Cottage"As someone who loves the bush, Marloth is a fantastic getaway for people who want the look and feel of the bush at their doorstep. All that was missing was the sounds of lion. There's two small shopping facilites so any holiday goer is well catered for."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Warthogs Creek"Marlothpark is 'n baie lekker bestemming aangesien daar baie aktiwiteite is in die Park, en jy is op die Krugerwildtuin se voorstoep. Marlothpark ontplof egter behoorlik uit sy nate nou. Daar is baie bouwerk aan die gang. Nuwe huise. Die resultaat is dat daar baie verkeer is - toeriste asook kontrakteurs. Die hoeveelheid nuwe huise wat opgaan beteken ook dat mens se bure nou al nader aan jou kruip. Grondpaaie word ook nie goed deur munisipaliteit in stand gehou nie, dis maar stamperig."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Self-Catering Cottage"Marlothpark is die ideale wegbreek. Die diere beweeg vrylik tussen die huise deur en die voëllewe is fantasties. Al die nodige dienste is beskikbaar."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Spoorsnyertjie"Marlothpark is omring met voëls, diere en naby aan Kruger Park. Die grondpaaie is soms ongemaklik met gate en ongelyk, maar is deel van natuur."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zazu Cottage"Kan dit gerus as stopplek oppad wildtuin toe gebruik en jy sal definitief meer wild hier sien as in die wildtuin."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
South Post at Kruger"Restaurante heerlik skoon. Geraasloos."