Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2021 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Marloth Park Hippo House"'n Perfekte blyplek net buite die Krugerwildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Du Bois Lodge"Baie lekker plek, net die paaie is op baie plekke onbegaanbaar, maar verder puik plek met goeie restaurante."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bosbok Chalets"Sal dit definitief dit vir enige iemand aanbeel - so stil en rustig."
Marloth Park, Kruger National Park South
Mispel House 225"Marlothpark is bekend aan my en is baie na aan my hart. Enige persoon wat van die bos en natuur hou, kan gerus Marlothpark besoek. Dis ook gerieflik naby aan die Kruger Nasionale Park."
Marloth Park, Kruger National Park South
3330 Seekoei"Ons hou so baie daarvan ons beplan om moontlik te kyk na eiendom, dis baie uniek en regtig die regte plek om te kan afskakel en die natuur te geniet."
Marloth Park, Kruger National Park South
Wildgoose Self-catering Lodge"A wonderful place, but the magnificent bush sounds tend to disappear behind the sound of the building and workers going around all over the park."
Marloth Park, Kruger National Park South
Magani Ridge"Baie lekker, veral om in die winter daar vakansie te hou!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Nyeleti Villa"Marloth Park's access to the Kruger is a bonus."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hyenas Call"Sal weer en weer terugkeer, dis wonderlik in die bosveld, interaksie met die diere, en het die rustigheid waardeer."
Marloth Park, Kruger National Park South
Wildgoose Self-catering Lodge"Beslis 'n toerismebestemming wat besonders is."
Marloth Park, Kruger National Park South
Phumangeni Marloth Park"Dit is 'n baie lekker in kuier in die bos."
Marloth Park, Kruger National Park South
Maningwe"Uitstekend! Sal graag langer wou bly - lekker restaurantjies en winkeltjies vir basiese behoeftes."
Marloth Park, Kruger National Park South
Escape @ Butterfly"Dit was lekker om vir die diere-kuiergaste kos te gee. Vlakvarke, tarentale, apies, sebras, baie bokke en die oulikste was die nagapies wat in die aande kom piesangs haal."
Marloth Park, Kruger National Park South
Korhaan Self-Catering Cottage"Dit is een van die beste plekke om te wees, omdat jy die Krugerpark voor jou deur het en 'n mens kan die diere geniet, sonder om in 'n kar te sit."
Marloth Park, Kruger National Park South
4201 on Lion"Dit vergroot by die dag en al die vermaak- en kuierplekke is goed ingerig. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Fever Tree"Ons bly gereeld oor in Marlothpark en geniet dit elke keer baie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Vakantiehuis Thandiwe"Wonderlike bestemming wat ons enige tyd sal besoek! Die enigste klagte is the toestand van die paaie! Mens is in die bos en verwag nie teerpad nie maar party areas was amper nie moontlik om deur te ry met 'n gewone motor nie. Baie groot klippe, spoelings, diep slote en straatnaambordjies wat nie meer op is nie. Ons het paar keer verdwaal die eerste paar nagte op baie slegte paaie. Laastens is vuilgoed verwydering wat nie een keer in 8 dae gebeur het nie. Dit is aanvaanbaar as huurders bewus gemaak word daarvan wanneer hulle inteken sodat hulle kan beplan om vuilgoed te gaan aflaai by die hek wat nie noodwendig vir ons 'n probleem sou wees nie. Die ape het die sakke verskeur! Dit is klein probleempies in vergelyking met die lekker tyd wat ons beleef het. Die winkels, sekuriteit en petrolstasie was lekker om te besoek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Klein Huisie"Location is great! Animals and living in the bush experience is great and will highly recommend. The shops were convenient and clean. Will come back in a heart beat! The only negative experience were the state of the roads in some places which were really in rough shape! Not expecting paved roads but the ruts, rocks and washed out areas in some places were very hard to navigate especially at night. Also resulted in minor damage to vehicle. There are also street sign names missing that made getting home very difficult at night the first few nights."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"A fantastic place to visit. There are so many different animals in the park itself, it has beautiful views looking right into the Kruger. It has a vast amount of different amenities and is just great to visit if you want a lovely bushveld experience."
Marloth Park, Kruger National Park South
Vakantiehuis Thandiwe"It was very relaxing. Thank you for a wonderful experience."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kurper Villas"Marlothpark is 'n heerlike bestemming, maar die geweldige uitbreiding laat my wonder hoeveel van die natuur gaan oorbly. Die uitbreiding is verskriklik en om elke hoek en draai is 'n nuwe huis besig om te verrys."