Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2021 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Impalas Walk"Eerste keer daar. Baie beïndruk met die omgewing."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kurper Villas"Was baie lekker gewees. Nie gedink dit is so nie. Maar mense wat plekke het, moet alternative roetes begin leer ken vir as daar strike is."
Marloth Park, Kruger National Park South
Spoorsnyertjie"Daar moet meer leeus in die park losgelaat word. Uitstekende sekuriteitswagte. Strate kan dalk doen met bietjie aandag."
Hazyview-Vakansiedorp, Kruger National Park South
Tatenda Guesthouse"Pragtige natuurskoon en naby verskeie besienswaardighede o.a. die Nasionale Krugerwildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
Evert-Rust"Lekkerste vakansie. Wildtuin-dorpie. Mal daaroor."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bos-Geluk Huis"There are two tar roads in Marloth Park. Olifants and Marula and Bos Geluk was on Marula rd. It was very busy. We were expecting a bit of peace and quiet coming from the city, but that was not experienced as Marula road is a very busy road. In fact Marloth Park is a very busy place."
Marloth Park, Kruger National Park South
Shebeth"A wonderful holiday place to get away from it all."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudus Crest Bush Retreat"My favorite place to stay when going away for a long weekend. It's makes for such a comfortable stay with friends and family and has many more amenities than staying in Kruger. It feels like home away from home."
Marloth Park, Kruger National Park South
Huis Maroela"Marlothpark is 'n wonderlike plek waar mens sorgvry kan stap of fietsry in die natuur. Mens word bederf met al die wild wat gereeld kom kuier. Al die winkels is ook goed ingerig met alles wat mens nodig mag kry met vakansie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Korhaan Self-Catering Cottage"Lekker tussen die wild, grondpad by sekere plekke baie sleg in Marlothpark self. ."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Die grondpaaie is baie sleg, so mens kan nie met 'n normale voertuig daar rond ry en so dan die volle Marlothpark geniet nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Woodpecker's Hollow"Altyd lekker om Marlothpark te besoek."
Marloth Park, Kruger National Park South
South Post at Kruger"Marlothpark is en bly maar net een van die beste opsies vir 'n wegbreek in die skone natuur."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Maroela Lodge & Spa"The grocery store is ridiculously expensive, has a limited variety of stock and the store is very small, which makes shopping in the store a bit of a nightmare. We paid R58.00 for a packet of bacon. This is something that should be looked at especially when it's holiday season."
Marloth Park, Kruger National Park South
Acacia Bush Cottage"Puik alternatiewe verblyf vir wildtuin. Meer bekostigbare en meer privaat. Slegs paaie kort aandag. Kan verbeter word. Tans meer vir bakkies, en SUV."
Marloth Park, Kruger National Park South
4201 on Lion"Baie lekker. Net bekommerd oor al die openings by die heining langs die wildtuin by die rivier af. Drade word nie nagegaan nie. Sommige toeriste oorskry die spoedgrens van 50 op die teerpad. Sit spoedwalle op. Ook te veel werkers wat langs die teerpad rondhang."
Marloth Park, Kruger National Park South
Walking Tall Private Bush Retreat"Sad to see bakery has gone, fresh baked bread rolls whilst sitting at Two Trees was something we enjoyed on previous visits. Impressed to note diabetic and gluten free items being stocked, not only at Marloth but the camp shops in Kruger. We will be back."
Marloth Park, Kruger National Park South
Marloth Wild Fig"Dwing die waardes van respek vir die natuur en stilte na 21:00 baie streng af."
Marloth Park, Kruger National Park South
Sparrow 615"'n Egte Suid-Afrikaanse bosveld ervaring. Dink net daar moet duidelik gesê word mens het 'n bakkie/SUV nodig want die grondpaaie is nie baie maklik om met gewone kar te ry nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Impala Cottage"Kan dalk iets aan die grondpaaie gedoen word. Olifant drive is 100%, maar die grondpaaie is in minder goeie kondisie, kan seker aan die reën toegeskryf word, maar maak dit moeilik as mens binne die park self wil rondry en wil wild kyk. Verder is dit 'n baie lekker plek."