Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6696 reviews.
"Port Edward itself is a small little town/location to go to for an extended stay/visit, it is more of a 1 or 2 night quick stay over location rather than an extended holiday destination."
Champagne Valley, KwaZulu-Natal
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Asemrowend mooi."
"'n Groot waterpyp het gebars met ons verblyf. Ugu Munisipaliteit kon dit nie regmaak binne tyd belowe nie, maar was darem heeltyd in kontak. Crime bly maar 'n issue met baie 'strandlopers' waarvoor jy moet uitkyk, maar nie erger noodwendig as ander plekke nie. Manaba gerieflik naby aan alles & het 'n fantastiese lang oefenpad al langs die see af!"
"Baie dinge om te doen vir gesinne. Pragtige strande en die waterpark is naby. Ramsgate en Uvongo is baie naby. C Bali is 'n moet vir seekos."
Pongolapoort Dam, KwaZulu-Natal
Jozini Tiger Lodge - Dream Resorts"Beautiful well kept dam with no litter and very friendly staff."
"Mooi, ongerepte area. Gerieflik naby aan Port Shepstone en ander gewilde strande. Ek sal enige tyd weer in die area gaan vakansie hou."
Champagne Valley, KwaZulu-Natal
12 Mount Champagne"If you are looking for a quiet restful holiday this venue is ideal. Other activities are numerous for the more adventurous holiday maker."
Champagne Valley, KwaZulu-Natal
The Goodland Cottages"Dit is sover die mooiste deel van die Drakensberge vir my. Daar is baie om te doen en sien. Mens moet vir ten minste 5 dae gaan. Ons gaan weer terug, my hart het daar agter gebly. "
"A must see. It is a true hidden gem of South Africa that so many people do not know about!"