Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6598 resensies.
"'n Groot waterpyp het gebars met ons verblyf. Ugu Munisipaliteit kon dit nie regmaak binne tyd belowe nie, maar was darem heeltyd in kontak. Crime bly maar 'n issue met baie 'strandlopers' waarvoor jy moet uitkyk, maar nie erger noodwendig as ander plekke nie. Manaba gerieflik naby aan alles & het 'n fantastiese lang oefenpad al langs die see af!"
"Baie dinge om te doen vir gesinne. Pragtige strande en die waterpark is naby. Ramsgate en Uvongo is baie naby. C Bali is 'n moet vir seekos."
Pongolapoortdam, KwaZulu-Natal
Jozini Tiger Lodge - Dream Resorts"Beautiful well kept dam with no litter and very friendly staff."
"Mooi, ongerepte area. Gerieflik naby aan Port Shepstone en ander gewilde strande. Ek sal enige tyd weer in die area gaan vakansie hou."
"A must see. It is a true hidden gem of South Africa that so many people do not know about!"
"Dit was my eerste keer by Trafalgar, die see en strand is heerlik. Dit voel of jy hier gaan rus. Dit was baie lekker."
"Small holiday location on the beach with good nearby facilities in a safe beach tidal pool. "
"Die dorpie moes eens baie netjies gewees het maar is nou effe vervalle, met slaggate in die pad. Ek sal egter The Grind restourant wil noem as 'n plek om by te gaan eet. Fantastiese kos en goeie pryse. Netjiese plek."
"We only went to the shopping centre that was nearby where we managed to get all our requirements. We didn't explore further."
Pietermaritzburg North, KwaZulu-Natal
Duvet & Crumpets"Ons het die Natal Museum besoek. Dit is werklik die moeite werd."
"Dis 'n lekker plek. Daar is 'n pragtige waterval en dan ook nog die Midmardam. Uitsig is besonders mooi. "
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
The Bridge 19 Self-catering"Lekker bestemming met baie om te sien en doen."