Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6696 resensies.

Margate, KwaZulu-Natal

Balooga 28

"It's nice, everything is around, you don't have to travel far for food and stuff plus entertainment places are close too."

South Beach, KwaZulu-Natal

Surf & Sea

"The area can be noisy in the evenings and over weekends."

St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal

Griet se Plek

"We stay in the self-catering units annually and love it."

Balgowan, KwaZulu-Natal

Edi's B&B

"As 'n naweek wegbreekplek uit die stad se gejaag is die area ideaal. "

Umhlanga, KwaZulu-Natal

Jessica's Self-catering

"Het Gateway geniet soos altyd."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

Breakers 419

"'n Moet besoek vir almal."

St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal

Ingwenya Lodge

"Beste plek om die Noordkus te geniet as mens nie die kostes van KZN Parks kan bekostig nie."

Warner Beach, KwaZulu-Natal

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"This is the ideal spot for adventure seeking guests. Shark cage diving, surfing, snorkelling, diving , deep sea fishing and much more."

Underberg, KwaZulu-Natal

Meadow Lane Joy Cottage

"Was vriendelik verras deur die klein dorpie en sy mense. Was deel van die Joberg2C bergfiets resies. Definitief een van my gunstelingplekkies nou."

Manaba Beach, KwaZulu-Natal

Allesreg Chalet E2

"Baie in en om Manaba om te doen wat lekker is saam die gesin."

Bluff, KwaZulu-Natal

Silver Tides Seaside Accommodation

"Amazing walk at the beach, safe area."

Athlone Park, KwaZulu-Natal

Ocean Hideaway B&B

"Quiet residential area, close to main beach and Galleria Mall. "

Margate, KwaZulu-Natal

Villa Tropicana

"Het ongelukkig die agteruitgang van Margate beleef nadat ons weer daar was met hierdie trip. Baie hartseer daaroor, maar nou ja. "

Scottburgh, KwaZulu-Natal

Serenity

"Die mense van Scottburgh is super gasvry en vriendelik. Sal sommer JHB opgee en soontoe trek."

St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal

Perna Perna St Lucia

"Min winkels wat dit lekker maak! Maar die strande kort aandag met netheid en strenger reëls. "

Warner Beach, KwaZulu-Natal

Aloes No.21

"Alhoewel ons oor Paasnaweek die area besoek het, was ons baie verbaas dat Warner Beach baie stil en rustig was en nie volgepak met vakansiegangers en baie verkeer nie. Sal weer daar aandoen."

Lawrence Rocks, KwaZulu-Natal

Chesapeake Bay 2

"Also central to restaurants and great breakfast places. "

Richardsbaai, KwaZulu-Natal

Daai Plek Holiday Home

"First time for me, it was great, beautiful place and friendly people."

Margate Beach, KwaZulu-Natal

Boulevard 9

"Die bike naweek was besig, maar ons beplan om weer te kom kuier."

Sodwanabaai, KwaZulu-Natal

Sodwana Bay Lodge House 45

"Beste plek om te wees vir duik en saam kuier."

Margate Beach, KwaZulu-Natal

Boulevard 114

"It's always a pleasure to visit Margate Beach, a paradise away from home. "

Port Edward, KwaZulu-Natal

Sea Breeze self-catering Accommodation

"Port Edward is 'n pragtige plek en die mense is dierbaar. Instandhouding van plekke word net soms bietjie nagelaat deur baie van die eienaars. As 'n geheel sou ek sê mense moet slegs seker maak hoe die paaie lyk by die betrokke instansie voordat hul bespreek, ingeval daar baie reën sou val."

Vryheid, KwaZulu-Natal

Shonalanga Lodge

"Was daar vir die jaarlikse EAA konferensie. Die reëlings het vlot verloop en ek kan net die Vryheid Vlieg Club geluk wens met al hulle baie harde werk!"

Scottburgh, KwaZulu-Natal

Le'Cottage Scottburgh

"Scottburgh seemed a lovely town."

Ballito, KwaZulu-Natal

Billfish Apartments

"Ons gaan elke jaar Ballito toe. Sal weer en weer gaan."

Blad
Blad 150 - Wys 4471 tot 4500
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang