Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6885 reviews.
"Sal enige tyd weer Ballito besoek, geskik vir oud en jonk, kan dit ten sterkste aanbeveel! Die natuurskoon is asemrowend, strande is skoon, en mense is vriendelik. Hoop ons kan binnekort weer 'n draai maak!"
"Besoek gerus die plaaslike markie Saterdae om 09h00 vir plaasvars produkte, handgemaakte items en tuisgebak. Reg langs die dammetjie in Rosetta."
"Ons het die naweek tussen Durban en Umhlanga gereis. En die skoonheid tussen die 2 is ongelooflik. Durban is vuil en morsig, Umhlanga sien jy nie eers 'n droë blaar rondlê nie. Durban hawe is afgryslik."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Kusane Farm Cottages"Dit is 'n baie lekker plek om te besoek. Om elke hoek en draai is daar iets om te ontdek of 'n plekkie om te besoek. 'n Pragtige bestemming!"
Northern Drakensberg, KwaZulu-Natal
Kwaggashoek Game Ranch"Dit is baie mooi. Sal weer op 'n volgende geleentheid die Drakensberge besoek, net nie Kwaggashoek nie."
"Heerlik sentraal tussen en naby al die strande en interessante plekke, maar tog nie midde in die woeligheid nie."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Flamboyant 10"Pragtige natuurtonele. Wonderlike vakansiedorpie. Sal weer teruggaan. Ons vakansie was egter heeltemaal te kort!"
Pongolapoort Dam, KwaZulu-Natal
Nkonkoni Fishing Camp"As jy 'n visserman is gaan jy dit beslis geniet daar."
"There's not much to do in Treasure Beach itself but there's plenty to do in the surrounding areas."
"Die lekkerste plek om die see en die son te geniet in die hartjie van die winter sonder om gesteur te word deur massas mense."