Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6885 reviews.
"Ons is gek oor Ballito. Dit is skoon, fantastiese strande en die restaurante is ekstra awesome."
"Ons is gek oor Ballito. Dit is skoon, fantastiese strande en die restaurante is ekstra awesome."
"Baie mooi strand. Als is so naby mekaar. Die strand het lewensredders en is veilig om te swem. Ook die beste strand omdat dit troeteldiervriendlik is. Ons kon tot die walvisse sien. Dit was beslis een van my gunsteling wegbreekvakansies wat ek gehad het langs die kus. Dankie dat die strand mooi skoon gehou is."
"Winklespruit is maar 'n besige plekkie, maar wat dit lekker maak is dat dit naby alles is."
"Everything is close to each other and makes it easier to visit different locations."
"Lovely clean beaches and restaurants. Lifestyle centre is only 5 minutes away and has a range of interesting shops."
"Ons het dit baie geniet daar. Baie vir kinders om te doen en daar is vermaak vir hele gesin van 2 tot 80."
"A quiet part with lovely trees, but not a place if you want to shop or swim in the sea."
Pongolapoort Dam, KwaZulu-Natal
Cycad Rock Fishing Lodge"Dis mooi, maar dis al. As jy visvang, is dit seker lekkerder daar as toeris. Daar by die dam en village is dit maar bietjie van 'n gemorsspul, so mens kan maar stilhou, kyk en aanry."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation"Jan en Mariaan se kunsgalery (loodglaswerk en pottebakkery) is 'n besoek werd in Nottingham Road. Nottingham Road is gerieflik naby al die besienswaardighede van die Midlands Meander."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Hawklee Country House"Dis uit en uit 'n vakansiebestemming. Bietjie aan die duur kant. Daar is baie besienswaardighede en baie dinge om te doen."
"It's quiet, beautiful and peaceful. We sighted dolphins and whales almost every day. Very short distances to wherever one would like to go to. Agency, management and owner were very professional."
"Oulike plekkie. Eden Sands net 'n klipgooi van die winkels af. Rustige atmosfeer met alles wat jy nodig het. Wasgoeddiens by Spar-kompleks."
"Dit is 'n rustige woonbuurt, met goeie toegang tot die strand. Ons geniet die area van rus."
"We will need to come back. We did Karkloof Adventures Zipp lines and had no time to see/do much more. Will be back to Howick!"
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation"Baie sentraal as jy die Midlands besoek. Lekker eetplekkies, 'n Spar, apteek, dokter."