Pick your preferred language

English

Afrikaans

Verified Reviews

KwaZulu-Natal

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal

Rated 4.4 out of 5 based on 6834 reviews.

Selection Beach, KwaZulu-Natal

Mallorca 13

"Omgewing is lieflik en 'n goeie vakansie bestemming."

Sanlameer, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2814

"Sal oord by enige iemand aanbeveel. Voel veilig. Is gereelde besoekers."

Anerley, KwaZulu-Natal

Soleil South Coast

"Baie lekker klimaat in die winter, met basiese geriewe beskikbaar. Heerlike ontspan-plek."

St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal

Perna Perna St Lucia

"Perderit en bootrit is besonderse ervarings! Sal terugkom!"

Underberg, KwaZulu-Natal

Berghaven Log Cabin

"Die omgewing is pragtig! Ons het die Sani-pas gaan ry en dit was werklik 'n ongelooflike ervaring om tot by die Lesotho grenspos te ry. Lemon Tree is die oulikste koffie-kroeg/restaurant en hulle diens en kos was beslis een van ons hoogtepunte. Hierdie kuiertjie was vir ons 'n eenmalige besoek. Ons wou graag ons kinders die omgewing gaan wys, maar ek dink nie ons sal Underberg weer besoek nie."

St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal

Perna Perna St Lucia

"Bootritte is duur, blykbaar net gemik op buitelandse toeriste, kan gerus voorsiening maak vir plaaslike vakansiegangers."

Himeville, KwaZulu-Natal

Dunford's Loft

"Pragtige uitsigte net buite die dorpie."

Doonside, KwaZulu-Natal

Driftsands 36

"Die afdraende af see toe van die woonstel af, was bietjie uitputtend, maar nog steeds die moeite werd."

Manaba Beach, KwaZulu-Natal

Angelfish Holiday Home

"Die enigste probleem is die verkeer. Om by die hoofpad aan te sluit is tydsaam, veral as `n mens wil noord draai in die hoofpad in. Jy moet lank wag vir `n veilige geleentheid om oor te ry en in te draai."

St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal

Flamboyant 7

"Road to estuary mouth blocked off while they are renovating."

Tugela Mouth, KwaZulu-Natal

Driftwood Chalets

"Meer vissermansparadys. Moeilik bereikbaar (grondpad). Mooi area, baie privaat. Lokale mense in nabyheid redelik vriendelik. "

Winklespruit, KwaZulu-Natal

8 Eden Sands

"Bly skoon en veilig."

Shaka's Rock, KwaZulu-Natal

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Pragtige plek. Veilige swemplek by die strand. "

Winklespruit, KwaZulu-Natal

74 Eden Sands

"Dit is 'n rustige dorp."

Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Rayvin No 12

"It was a lovely place to stay. It had a great view facing the ocean. There were a variety of restaurants surrounding the area making it a convenient place to stay. The house came equipped with everything for a convenient stay, including DStv. The place was very safe and had very welcoming neighbours. The house was clean and tidy and had secure parking and had a beautiful garden. Will surely return."

Dundee, KwaZulu-Natal

Fort Mistake Country Lodge

"Ryker geskiedenis nalating as wat ek besef het."

Himeville, KwaZulu-Natal

Dunford's Loft

"Lekker oorblyplek op pad na Sani."

Howick, KwaZulu-Natal

Aloe Croft

"Verseker die moeite werd om die area te gaan besoek."

Himeville, KwaZulu-Natal

Dunford's Loft

"Daar is maar nie te veel om te doen nie, dit was net vir ons 'n stop Lesotho toe."

Illovo Beach, KwaZulu-Natal

33 La Mer

"Perfek. Enige vakansie as ons die kans kry!"

Winklespruit, KwaZulu-Natal

74 Eden Sands

"Klein dorpie, veilig en naby aan alles geleë wat jy wil besoek/nodig het."

La Lucia, KwaZulu-Natal

Annie's Self Catering

"Baie naby aan Durban en baie mooi strande met voetslaanpaaie waar mens baie lekker kan stap."

Ballito, KwaZulu-Natal

Billfish Apartments

"Baie vriendelike eienaars. Mooi ingerigte plekkie met 'n mooi uitsig! Gaan verseker elke jaar weer terug gaan."

Winterton, KwaZulu-Natal

Lilac Lodge / Purple House

"Lekker sentraal met baie aktiwiteite (vir oud en jonk) in die nabye omgewing."

Page
Page 177 - Showing 5281 to 5310
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers