Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6885 reviews.
Paulpietersburg, KwaZulu-Natal
Penbi Game Ranch"Paulpietersburg het van 'n pragtige plattelandse dorp verval tot 'n vuil, onversorgde plek. Dis hartverskeurend om dit te aanskou. Gelukkig is die omgewing en die natuurskoon nog die moeite werd om hierdie area te besoek."
"A place for family and fisherman to enjoy an affordable stay, with all the convenient shops and resturants just a stone throw away."
"Daar is bitter min daar om te doen nou, als gaan agteruit! Margate is selfs erger, dit gaan daai plekkies doodmaak!"
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Beach Wood Cottages"Met al die storms is die strande verspoel, maar die uitsig van die see is nog daar. Perfekte plek vir n rustige wegbreek."
"Ek was 20 jaar gelede in Margate, en dit is nie meer veilig of lekker om in die aande daar rond te stap nie. Dit is maar soos ander dorpies ook. My ervaring oor die algemeen was positief."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Gum Tree Glen"Voorwaar 'n pragtige omgewing met baie interessante besienswaardighede, winkeltjies en pragtige natuur."
"As we came from the Kruger Park where we saw the big 5 we actually were looking for something else - we did get that partly but maybe we were spoiled. Still we enjoyed it very much and would certainly recommend Bonamanzi."
"Padtoestande is gunstig en gerieflik om nabygeleë dorpies te besoek. Die kuns, kultuur, geskiedenis, en asemrowende landskap is 'n moet om te besoek."
"Dis 'n bietjie afgeleë en nie seker of dit veilig is nie, maar ander strande ook redelik naby waar daar restaurante ook is."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
The Estuary Guest Chalets"Ons was baie gelukkig om die bosloerie (Nerina Trogon) daar te sien! Wat 'n pragtige voël. "
Pongolapoort Dam, KwaZulu-Natal
Kastelein"Die dorpie het vir ons baie agteruit gegaan vanaf ons 2 jaar terug daar deur gery het, die paaie is in slegte toestand. Baie trokke op die pad, maar dit is maar ongelukkig deel van ons lewe deesdae, meer trokke en minder treine. Verder baie mooi area, bid vir reën vir hulle want dit is baie droog."
"Gaan kuier asb. by Lake Eland by Oribi want dit is regtig pragtig daar. Dit is nie ver ry van Shelley Beach af nie en die views is te awesome om te mis. Daar kan jy ook die langste zipline vat wat regtig 'n groot plesier is om te doen. Jy kan daar ure vertoef en geniet. Ek beveel dit seker aan vir almal."