Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6633 resensies.

Pongola, KwaZulu-Natal

Somkhanda Big 5 Tourism

"Ek sal nie graag in Pongola self wil bly nie, maar dit lyk of daar genoeg fasiliteite rondom Pongola is wat baie aangenaam kan wees. Deur naby Pongola oor te bly op pad na Mosambiek kan jy vroeër by die grenspos wees, alhoewel dit nogsteeds 'n rukkie neem a.g.v. toestand van paaie en vee wat vrylik daar rondloop."

Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Springholm Cottages

"Beautiful part of the country that needs time to be explored properly."

Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 3407

"Southbroom is very nice and lots of activities close by."

Salt Rock, KwaZulu-Natal

Salt Break Apartment

"Best holiday destination."

Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Ledges Retreat Guest House

"Nie veel om te doen hier naby nie, maar goeie tussen-weg op pad na die see."

Glenmore Beach, KwaZulu-Natal

Charlotte se Strandvilla

"Die paadjies in die omgewing is regtig nie baie goed nie. Glenmore Beach kan gerus meer doen aan onderhoud en instandhouding van die infrastruktuur."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Kings Palace

"Daar was nie veel om te doen om kinders besig te kon hou nie, veral as dit reën. Baie duur."

Margate, KwaZulu-Natal

Whale Rock 4

"It is a very safe place, you can even take a walk at night without any fear."

Balgowan, KwaZulu-Natal

Blesberg Farm Cottages

"There are plenty of attractions around this area to explore for the entire family."

Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Rockwood Farm House, Rockwood Karkloof Lodges

"Beeldskoon en rustig met 'n vreeslike vriendelike gemeenskap waar ook al jy jouself bevind."

Winterton, KwaZulu-Natal

Drakensview Self Catering

"Altyd mooi met die berge en aktiwiteite."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

Cabanas Del Mar 78

"All I can say is perfect."

Underberg, KwaZulu-Natal

Rattray's Roost

"Die paaie is baie sleg - selfs die paaie tussen die huise is onrybaar! Dorp is vuil en verwaarloos."

Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Admiral’s View Bed & Breakfast

"Beach and toilets very dirty. We travelled everyday to Leisure Bay. Too many street kids and homeless people sitting around, bothering people for money. Beach not very safe."

Margate, KwaZulu-Natal

Shelley Park Manor

"Loved Shelly Beach. Only thing not enough good eating places."

Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Crompton Cottage

"Besighede se tye was nie altyd akkuraat nie. Daar was verskeie aktiwiteite wat nie geadverteer is nie, maar beslis die besoek werd was. Ongunstige weer het wel 'n invloed op baie van die aktiwiteite gehad wat beskikbaar was in die omgewing."

Hibberdene, KwaZulu-Natal

Beach Cove

"Oom Kobus het ons hartlik verwelkom en baie tuis laat voel. Die huis is 'n juweel. Mooiste uitsig. Die huis binne is smaakvol en gerieflik."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Laguna La Crete 227

"Uvongo is 'n wonderlike plek. En die mense is so vriendelik daar."

Durban, KwaZulu-Natal

Blue Waters Hotel

"Durban is the place to be during the festive season."

Empangeni, KwaZulu-Natal

Bernevece Bed & Breakfast

"Die dorp self lyk 'n bietjie gehawend. Ek weet ook nie van enige trekpleisters daar nie."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Turtleshaven

"Baie om te doen en te sien, veral as jy kinders het, indien die weer dit toelaat."

Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal

Lindisfarne B&B

"Pot and Kettle has great food and friendly service."

Port Edward, KwaZulu-Natal

Big Fish Seaside Cottage

"Baie besienswaardighede in die omgewing van Port Edward."

Margate, KwaZulu-Natal

3 La Mouette

"Gebruik gebottelde water."

Margate, KwaZulu-Natal

Calamari 9

"Die strand is baie goed, maar die dorp en winkels self het maar agteruit gegaan."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Laguna La Crete 200

"Gaan al jare net Uvongo toe. Geniet die strand baie."

Blad
Blad 29 - Wys 841 tot 870
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang