Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6513 resensies.
"Alles wat lekker is, is slegs 'n kort entjie se ry weg. Die strand net 1 km op van die woonstel was heerlik en ons het hom gereeld verkies bo ander meer bekende strande. Daar is 'n hele paar lieflike ander uitstappies binne 'n uur se ry vandaar."
"It's a very nice and quiet place that you can recommend anyone to go to if safety is their number 1 priority."
"Baie "rustic". Dis nie 'n toeristemekka soos die Suidkus nie. Bring meeste van jou kruideniersware saam. Die winkels is nie altyd goed ge-"stock" nie."
Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal
Tower of Pizza"Beautiful road to the Tower of Pizza, not too bad but the mud in the rainy season can cause problems for certain car types."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Misty Mountain"Quiet with no old village centre vibe. Notties, the local hotel, has good food and an outdoor play area for children. A visit to Aladdin's is a must."
"During peak time is not so good as it is crowded with families and children so it is best to stay nearly towards the end of the holiday."
"The location is perfect, beach front, close to shops and banks, it was very easy to find anything we needed."
"Pragtige, rustige strande met rotse vol klein getypoele waar mens talle klein seediere kan opspoor. Genoeg, veilige swemspasie beskikbaar."
"The challenge was the shortage of water at times due to deteriorating municipal water infrastructure."
"Uvongo is 'n heerlike vakansiedorp met baie winkels en restaurante en alles wat jou hart nog begeer. Die Uvongo-strand bied baie aktiwiteite en lekker eetgoed en daar is daagliks lifeguards op die strand tydens die high season. Daar is baie om te doen en te sien met nabygeleë plekke soos Margate, Ramsgate en Port Shepstone. Hierdie is beslis my nuwe vakansiegunsteling."
"There are still areas that are recovering from all the floods and pollution so be wary of the water and heed warnings. However, if you travel along the coast you can still find the hidden gems and some clean unspoiled beaches to enjoy."
"Die hoofstrand was nie oorbevolk nie en die strand by die woonstel was altyd leeg. Alle winkels en restaurante was binne loopafstand."
"Mooi natuur alhoewel die riete oorneem en orals langs die mond-gedeelte is die jetties al toegegroei. Die storte op die strande het ook op tye geen water gehad nie. Steeds bly St. Lucia 'n fantastiese plek maar ek weet dat dit vroeër jare beter was en dit is hartseer dat dit agteruitgaan."
"The whole family prefers to visit again because it was fantastic and we enjoy it more than Uvongo."