Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6590 reviews.
"Umdloti is a lovely sea side town with a great beach and friendly locals. When I go back to KZN I will only stay in Umdloti!"
"Die omgewing bied verskeie strande binne 'n radius van 20 km, wat jou opsies gee waar jy wil gaan. Ook verskeie ander plekke om te besoek, veral die Beaver Creek Coffee Farm. Die dorp kort so n bietjie TLC. Ek sal verseker weer besoek."
Northern Drakensberg, KwaZulu-Natal
Berghouse and Cottages"Ongelooflik mooi. Wonderlike stap-roetes, ongelooflike natuurskoon."
"Umkomaas het 'n rustige omgewing en atmosfeer, beslis 'n plek om af te skakel en te rus na 'n besige jaar."
"Marina Beach is fantastiese en Casa Alegre Gaste huis is 'n bate vir SA toeriste. "
"Ten spyte van die besoedeling agv die lagoon en die rivier was die area en dorp ook skoon gewees. Daar was genoeg ander strande om Uvongo om by te gaan ontspan."
"Sentraal geleë tussen gewilde strande en naby aan Wild Coast Sun vir reëndae."
"Net jammer oor die e-coli in die hoofstrand se water wat ons hele gesin siek gemaak het. Manaba strand was 'n beter swemstrand."
"Uitstekende swemstrand en toereikende besighede vir noodsaaklikste benodigdhede."
"Parkering onvoldoende. Sal ook voorstel dat sambrele en stoele uitverhuur word in seisoentye."
"Uitstekende omgewing met lekker swemstrande en gesellige eetplekkies."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Gum Tree Glen"Dit was ons eerste keer in Midlands Meander. Wat 'n pragtige plek! Ons het dit verskriklik baie geniet."
"Kan bietjie minder toegang vra om met jou voertuig op die strand te gaan, ons was 2 volwassenes en 1 kind. Het ons R140 gekos per dag om strand toe te gaan. R1120 net om strand toe te gaan vir 8 dae."
"Nice beach, ablutions dirty, no water on the beach showers and ablutions. Shop had no ice creams. Potholes in the main road which is poorly maintained."
"Beaches not always very clean, especially in afternoon after the big crowd of people. "
"Umhlanga is regtig baie mooi en die instandhouding uitstekend. Dit is 'n drawwersparadys en lekker om langs die see te draf op 'n mooi paadjie. Parkering is egter 'n probleem."