Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.
"Baie vuil. Ons almal was siek met 'n maagvirus. Voel ook nie of kos wat by restaurante bedien was baie vars is nie, veral vis!"
"There are many places to visit at Winterton and surrounding areas. But there were other interesting places that were closed such as the museum in town and the rock art museum at Cathedral peak. That was not good."
"I love that there is more than one beach. South Coast mall is my favourite shopping place."
"Sal nie weer Suidkus toe gaan nie. Riool in die see, strande was toe en ons al 6 het maagvirus gekry a.g.v. die vuil water."
"Altyd 'n lekker strand met baie om te doen. Die keer het ons dit ongelukkig sleg ervaar met E.Coli uitbraak op strand wat toe was."
"Die lang wandelroete langs die see is 'n wenner. Moderne kusdorp. Winkelsentrums, see, sand, strand met pragtige natuurskoon. Veilige kusdorp."
"Margate self is maar vervalle, maar die direkte omgewing rondom is pragtig. Uvongo is baie mooi."
"St. Lucia is absoluut 'n toeristeparadys met baie aktiwiteite in en om die dorp. Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek wil geniet."
"Much quieter than Ballito, but still has a vibe. It has a beach that goes on forever it seems and there is lots to do outdoors. It's a quick drive to bigger shops if needs be."
"Uvongo is wonderlik en mooi, maar die maagvirus in die Uvongo-area het ons amper ondergekry. Gelukkig kon ons goed in die woonstel rus."
"Vat saam wat jy nodig het want die winkels is vreeslik besig. Dis 'n pragtige plek."