Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6556 resensies.

Hilton, KwaZulu-Natal

Gateside Guesthouse

"Uniek en absoluut pragtig. Die mis het ons so bietjie gevang omdat ons laat gearriveer het, maar daar is min voertuie in die dorpie gewees so ons kon ons pad na die gastehuis kry sonder veel gesukkel."

Durban, KwaZulu-Natal

Surf & Sea

"Durban is a place to be."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

51 La Mer

"Great eateries and numerous areas of attraction. Seven days seemed inadequate."

Durban, KwaZulu-Natal

City Lodge Hotel Durban

"A place to visit time and again."

Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal

Glenside Farmhouse

"Dit is waarskynlik die deel van die berg wat die meeste opsies bied vir 'n toeris. Daar is baie stapgeleenthede, goeie restaurante, hotelle en ander vermaak vir kinders."

Doonside, KwaZulu-Natal

Driftsands 36

"Nice beach that did not have too many people."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Sands Beach Breaks Umdloti

"Umdloti is a lovely sea side town with a great beach and friendly locals. When I go back to KZN I will only stay in Umdloti!"

Durban, KwaZulu-Natal

182 The Spinnaker

"It’s called the warmest city in South Africa for a reason."

Port Edward, KwaZulu-Natal

Miramarcove 22

"Die omgewing bied verskeie strande binne 'n radius van 20 km, wat jou opsies gee waar jy wil gaan. Ook verskeie ander plekke om te besoek, veral die Beaver Creek Coffee Farm. Die dorp kort so n bietjie TLC. Ek sal verseker weer besoek."

Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Berghouse and Cottages

"Ongelooflik mooi. Wonderlike stap-roetes, ongelooflike natuurskoon."

Umkomaas, KwaZulu-Natal

Kingfisher Cottage

"Umkomaas het 'n rustige omgewing en atmosfeer, beslis 'n plek om af te skakel en te rus na 'n besige jaar."

Southbroom, KwaZulu-Natal

Casa Alegre Guesthouse

"Marina Beach is fantastiese en Casa Alegre Gaste huis is 'n bate vir SA toeriste. "

Uvongo, KwaZulu-Natal

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Ten spyte van die besoedeling agv die lagoon en die rivier was die area en dorp ook skoon gewees. Daar was genoeg ander strande om Uvongo om by te gaan ontspan."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

20 Bronze Bay

"Umhlanga is ons "happy place!" Baie goeie sekuriteit op promenade."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

The Bali Grand Lodge and Spa

"Was baie verbaas omtrent die rustigheid en netheid in die dorp."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Jakaranda Woonstel 8

"Net jammer oor die e-coli in die hoofstrand se water wat ons hele gesin siek gemaak het. Manaba strand was 'n beter swemstrand."

Durban, KwaZulu-Natal

M's Place

"Love Durban, love the beaches, love the vibe. "

Umhlanga, KwaZulu-Natal

Licorna Beach Vakansie Woonstel 52

"Umhlanga is a pleasant holiday destination."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Allesreg Chalet B2

"Uitstekende swemstrand en toereikende besighede vir noodsaaklikste benodigdhede."

Salt Rock, KwaZulu-Natal

Zuider Zee

"Parkering onvoldoende. Sal ook voorstel dat sambrele en stoele uitverhuur word in seisoentye."

Jozini, KwaZulu-Natal

Jozini Tiger Lodge - Dream Resorts

"Dagbesoekers het die swem oorskadu."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Sands Umdloti Beach Front Apartment

"Uitstekende omgewing met lekker swemstrande en gesellige eetplekkies."

Margate, KwaZulu-Natal

Woodpecker on Marine

"Nie veel om te doen as familie as strande ontoeganklik is nie."

Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Gum Tree Glen

"Dit was ons eerste keer in Midlands Meander. Wat 'n pragtige plek! Ons het dit verskriklik baie geniet."

Sodwanabaai, KwaZulu-Natal

Maak 'n Jol

"Kan bietjie minder toegang vra om met jou voertuig op die strand te gaan, ons was 2 volwassenes en 1 kind. Het ons R140 gekos per dag om strand toe te gaan. R1120 net om strand toe te gaan vir 8 dae."

Port Edward, KwaZulu-Natal

Port Edward Holiday Resort

"Behou die goeie diens en vriendelikheid. "

Blad
Blad 76 - Wys 2251 tot 2280
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang