Geverifieerde Resensie

Lamberts Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lamberts Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1008 resensies.

Lambertsbaai

Abalone Self-Catering

"Oulik en rustig! Almal is ongelooflik vriendelik! Maak gerus 'n draai by Alle Dingen - puik diens en heerlike kos!"

Lambertsbaai

Branders Accommodation

"The beautiful town needs some infrastructure improvement. "

Lambertsbaai

Albatross No. 1

"Stil kusdorp."

Lambertsbaai

Ouma See

"Very neglected, not for overseas tourists. "

Lambertsbaai

Weskus Grotjie

"Die mooi maak op vir die 'min' op die dorp."

Lambertsbaai

Captain's View

"Place of crayfish and friendliness."

Lambertsbaai

Albatross No. 2

"Did not feel very safe around the harbour area. Many unemployed people trying to sell their fish while we were just trying to enjoy the scenery. Quite a bit of rubbish around the view points."

Lambertsbaai

Lekke Ekke

"Jammer om te sien hoe die pragtige kusdorp verval en agteruitgaan. Diefstal bleik ’n probleem te raak in die area. Sal jammer wees as daar ’n negatiewe gevoel ontwikkel oor persoonlike veiligheid."

Lambertsbaai

Languedoc Verblyf

"Sal weer gaan vakansie hou daar!"

Lambertsbaai

Languedoc Verblyf

"Dis 'n pragtige kusdorpie en 'n lekker wegbreekplek."

Lambertsbaai

Albatross No. 6

"Te veel ongewenste persone wat in die nag rondsluip en polisie kan definitief meer patrolie doen in nag."

Lambertsbaai

Farmer Burger Akkommodasie

"Isabella's restaurant at the harbour is the best place to eat at. Worth every cent. Good helpings and very fresh fish. Friendly staff. Bird island is a must, the Cape Nature staff are knowledgeable and friendly."

Lambertsbaai

Waterfront

"Het nie juis geweet wat om te verwag nie. Die omgewing is fantasties. Dorpie was nie heeltemal wat ons verwag het nie. Maar wat jy nodig het is daar."

Lambertsbaai

Seacliff Splendour

"Die straathandelaars is net nagmerrie. Hulle skree vir 'n mens van die straat af."

Lambertsbaai

Albatross No. 3

"Pragtige dorpie."

Lambertsbaai

Ouma See

"Lekker gekuier in Lambertsbaai, die tyd was net te kort en ons kom beslis weer."

Lambertsbaai

Farmer Burger Akkommodasie

"Ons het baie lekker seekos by Isabellas geëet, en ontbyt ook."

Lambertsbaai

Seacliff Splendour

"From Lamberts Bay many areas to visit and lots to do and see."

Lambertsbaai

Albatross No. 6

"Lekker vakansiedorp, lekker my vis-parcel geniet."

Lambertsbaai

Silver Knights

"Pragtige plek met oulike restaurante."

Lambertsbaai

Bokkomblommetjie

"Lambertsbaai is 'n pragtige plek. Was jaar 2016 daar en nou weer 2021."

Lambertsbaai

Aan't See House and Apartment

"Baie lekke dorpie. Rustig. Jy word nie gepla nie. Ek soek weer 'n plekkie by julle."

Lambertsbaai

Weskus Hokkie

"Quaint town."

Lambertsbaai

Languedoc Verblyf

"Die plek self het nie baie vermaakplekke nie."

Lambertsbaai

Steenbokfontein Sea Farm Accommodation

"Klein hawedorpie aan die Weskus wat 'n besoek werd is. Bird Island is 'n moet sien."

Lambertsbaai

Albatross No. 7

"Baie vriendelik ontvangs."

Lambertsbaai

Weskus Hokkie

"Breakfast at Mad Hatters is a must!"

Lambertsbaai

White Sands Guesthouse

"It's underrated and a bit off the beaten track. Other than seafood and gannets, not really much else to see and do."

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang