Geverifieerde Resensie
Lamberts Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lamberts Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 989 resensies.
"Signage about where restaurants were was poor. We arrived late afternoon and were unsure of where to find anything. We ate out for dinner and were not impressed with the food or service. The options on a week night seem to be very limited. However, breakfast was at Isabella's and the service and food were excellent."
"Rustig met genoeg goeie eetplekke as jy nie self wil kosmaak nie. Goeie basis om van daar uit te ry na ander Weskus-dorpies."
"Rustige kusdorpie waar jy heerlik kan ontspan en lekker eet. Mense is vriendelik en baie hulpvaardig."
"Paaie teen 'kuslangs' terug Kaap toe het verassings gelewer van mooi omgewing. "
"The harbour area and surrounding restaurants are very nice with good food and service. The OK shop and Pietie se Vleishuis have very good produce and are clean. Lovely to walk the beautiful long beach areas and just listen to the sea."
"Ons het heerlik gaan vis eet by Isabella's en outydse gasvryheid daar gekry. 'n Kniekombersie en klein warmwatersakkie was spesiaal en ons het dit waardeer."
"Daar was nog nie blomme teen die kus nie, maar wel binnelands. Ongelukkig was die tweede dag bewolk."
"This is a great destination, if you leave town behind and leave your luxury at home."
"Lieflike, rustige, landelike omgewing met oulike restaurante en koffiewinkels. Die walvisse wat in die baai was, was 'n reuse bonus!"
"Baie lekker vakansie dorp. Baie lekker restaurante en heerlik gekuier in Lambertsbaai self."
"Mag verskil van persoon tot persoon. Jy gaan of mal wees oor die Baai of voel dis nie jou koppie tee nie. Meer vir dié wat rustigheid, natuurskoon en basiese geriewe weg van die gewoel soek. Blommetyd is natuurlik topseisoen."