Verified Reviews
Lamberts Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lamberts Bay
Rated 4.3 out of 5 based on 1008 reviews.
"Ons het heerlik gaan vis eet by Isabella's en outydse gasvryheid daar gekry. 'n Kniekombersie en klein warmwatersakkie was spesiaal en ons het dit waardeer."
"Daar was nog nie blomme teen die kus nie, maar wel binnelands. Ongelukkig was die tweede dag bewolk."
"This is a great destination, if you leave town behind and leave your luxury at home."
"Lieflike, rustige, landelike omgewing met oulike restaurante en koffiewinkels. Die walvisse wat in die baai was, was 'n reuse bonus!"
"Mag verskil van persoon tot persoon. Jy gaan of mal wees oor die Baai of voel dis nie jou koppie tee nie. Meer vir dié wat rustigheid, natuurskoon en basiese geriewe weg van die gewoel soek. Blommetyd is natuurlik topseisoen."