Resensies van Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1825 resensies.
Jolandi B. - 16th August 2017
staying in Limpopo
Heerlike warm weer in die winter.
Desiree V. - 15th August 2017
staying in Bela-Bela, Limpopo
Lekker naby vir 'n naweekwegbreek.
Fritz F. - 14th August 2017
staying in Naboomspruit, Limpopo
Baie om te doen in die omgewing, baie rus en vrede.
Cecile R. - 12th August 2017
staying in Louis Trichardt, Limpopo
Typical country town.
Annatjie S. - 7th August 2017
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela-Bela is 'n wonderlike Bosveld dorpie met pragtige sonsopkomste en sonsondergange. Lieflike natuur en diere lewe, veral gedurende somer maande. Kan goed warm word maar daarvoor sorg jy net dat jy in 'n woonplek bespreek met lugversorging. Bela-Bela is 'n gerieflike 1 uur vanaf Pretoria. Mens voel altyd vernuwe en ontspanne wanneer jy eers bietjie Bela-Bela toe was.
Ronel V. - 7th August 2017
staying in Naboomspruit, Limpopo
Mooi en vriendelike dorpie. As die padwerke eers klaar is sal dit 'n plesier wees om daar te wees.
Ria B. - 7th August 2017
staying in Mookgopong, Limpopo
Mookgopong dorp se paaie is nou onder konstruksie tans. Maar al die vakansieoorde en Bosplase is beslis 'n 10/10. Die omgewing is baie skoon en netjies met 'n warm rustige gevoel.
Nosipho M. - 7th August 2017
staying in Bela-Bela, Limpopo
Lovely holiday destination. Winter not so cold.
Maryke E. - 7th August 2017
staying in Limpopo
Some of the roads had a lot of potholes. You need a bakkie or 4x4 to travel.
Douw D. - 7th August 2017
staying in Bela-Bela, Limpopo
Baie lekker plek. Bosveld!
Rian V. - 6th August 2017
staying in Tzaneen, Limpopo
Baie mooi in die omgewing.
Sonet S. - 5th August 2017
staying in Limpopo
Die weer hierdie tyd van die jaar is baie lekker. Dis net baie droog.
Gaulaumi D. - 3rd August 2017
staying in Burgersfort, Limpopo
Groot winkelsentrum met baie van die bekende winkels.
Gerhard & Aloma Z. - 2nd August 2017
staying in Haenertsburg, Limpopo
Skitterende toeristebestemming. Goeie koffie, koek en kos by die kuierplekke.
Vernon H. - 1st August 2017
staying in Mokopane, Limpopo
Dorp is skoon en netjies. Baie dinge om in die omgewing te doen en ervaar.
Herman V. - 31st July 2017
staying in Naboomspruit, Limpopo
Euphoria Gholfbaan en Spa is 'n moet vir enige besoeker in die area.
Mariette V. - 30th July 2017
staying in Waterberg, Limpopo
'n Hoë voertuig is 'n aanbeveling.
Freddie P. - 28th July 2017
staying in Haenertsburg, Limpopo
Pragtige dorpie met so baie om te doen in die dorpie self en in die omgewing.
Jan D. - 28th July 2017
staying in Waterberg, Limpopo
Natuur is pragtig en mal oor die lieflike weer in die winter.
Sipho D. - 27th July 2017
staying in Bela-Bela, Limpopo
Within reach from Johannesburg.
Linda D. - 27th July 2017
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela-Bela is toegerus met 'n verskydenheid restaurante om almal se sak te pas, 'n paar verskillende plekke vir kruideniersware koop en 'n straatmark vir dingetjies en datjies.
Carly S. - 27th July 2017
staying in Mookgopong, Limpopo
There is a lot to do and to see in and around the area.
Amanda S. - 26th July 2017
staying in Naboomspruit, Limpopo
Rustig dorpie.
Olga H. - 26th July 2017
staying in Naboomspruit, Limpopo
Mense is baie vriendelik en dit is fantasies om te sien dat die stadsraad besig is om die paaie op te gradeer.
Elizabeth V. - 25th July 2017
staying in Bela-Bela, Limpopo
Lieflike dorp met baie om te sien en doen.
Thabo M. - 25th July 2017
staying in Bela-Bela, Limpopo
The place is friendly for visitors and is welcoming to everyone, irrespective of race or gender.
Elmarie V. - 24th July 2017
staying in Alldays, Limpopo
Ons het 'n wildveiling bygewoon en dus was die kuier kort. Alldays lyk na 'n baie rustige dorpie met gasvrye boeremense.
Annette V. - 24th July 2017
staying in Waterberg, Limpopo
Pragtige area van ons pragtige land!
Xandrie K. - 24th July 2017
staying in Modimolle, Limpopo
As jy wil ontspan, is dit die plek.
Debbie D. - 24th July 2017
staying in Naboomspruit, Limpopo
Behalwe vir die padwerke is dit 'n baie mooi plek.
George M. - 24th July 2017
staying in Tzaneen, Limpopo
Pragtige dorpie, sentrale kern van die dorp nie te aangenaam nie, wil maar liewers jou inkopies doen in die dele op die buitewyke van die dorp. Gelukkig is daar 'n nuwe winkelsentrum wat baie hiermee help. Verder was dit baie aangenaam.
Lukas V. - 23rd July 2017
staying in Vaalwater, Limpopo
Klein dorpie waar alles tog beskikbaar is.
Paddy M. - 23rd July 2017
staying in Naboomspruit, Limpopo
Quiet.
Willemien C. - 22nd July 2017
staying in Naboomspruit, Limpopo
WiFi en selfoonontvangs was bitterlik sleg en het dit baie moeilik gemaak om te kon werk.
Kobus V. - 20th July 2017
staying in Tzaneen, Limpopo
As jy gaan, koop vrugte in die omgewing. Dit is die moeite werd.
Dilette V. - 18th July 2017
staying in Bela-Bela, Limpopo
Heerlike weer in die winter en baie wildreservate om van te kies.
Koos S. - 18th July 2017
staying in Bela-Bela, Limpopo
Dis 'n goeie wegbreekplek naby Pretoria en ons hoef nie ver te ry nie.
Kgomotso M. - 18th July 2017
staying in Modimolle, Limpopo
Modimolle is a nice place and quite if you want to relax. The weather was nice and the view of the mountains is fabulous.
Johan G. - 17th July 2017
staying in Musina, Limpopo
Toerismebestemming 'n aanwins vir hierdie dorpie.
Rina B. - 16th July 2017
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Asemrowend! Verseker een van die mooiste dele van ons land!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za