Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2256 resensies.

Limpopo

Karibu River Retreat

"Limpopo is a wild and wonderful place to visit."

Tzaneen, Limpopo

Tamboti Guest House

"Baie mooi omgewing."

Bela-Bela, Limpopo

Stay @ Go Bela Bela

"Die dorp self is bietjie verwaarloos maar alles buite die dorp is nog baie mooi."

Magoebaskloof, Limpopo

Hardlines

"The beauty of this place is out of this world, I would love to own a property there. So tranquil and fresh, it is worth every cent!"

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Vir Altyd

"Pragtige en rustige wegbreek. Sal die vakansiedorp vir almal aanbeveel."

Mookgopong, Limpopo

AAA Rose Garden Gastehuis

"Baie besige klein dorpie. Te min goeie winkels daar."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Dit is n lieflike ou dorpie - hy het die nodige winkels en alles is relatief naby geleë."

Vaalwater, Limpopo

Bosveldrus Gastehuis

"Dit was ons eerste besoek aan die Waterberg, maar vir seker nie die laaste nie. Die natuurskoon van die area, maar ook die mense van Vaalwater was ’n wonderlike ervaring."

Bela-Bela, Limpopo

Flamboyant Guesthouse

"Daar is nie veel om te doen nie. Gelukkig was daar 'n Kersmark by die kerk wat baie aangenaam was."

Magoebaskloof, Limpopo

Manzareh Guest House

"Die Debengeni Watervalle is ongelukkig gesluit weens 'n gaande ondersoek wat na 8 maande nog nie voltooi is nie. Haenertsburg het nog sy bekoring, maar die algemene instandhouding van die dorpie mag verbeter om te verseker dat meer voete 'n stop hier maak."

Louis Trichardt, Limpopo

Apricity Inn

"Die woud is ongelooflik. Ek het dit vreeslik baie geniet en wil so gou moontlik teruggaan soontoe!"

Thabazimbi, Limpopo

Thanizimbi Game Farm

"A beautiful destination."

Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Birders' Cottages

"The Debegeni waterfall was closed, but no sign at the entrance. You have to drive on the poor dirt road right up to the gate to learn that it has been closed due to Covid 19. Then to make a U-turn with the other tourists around was not easy."

Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Stone Lodge

"Wonderlike ervaring! Nogmaals baie dankie vir die aanbeveling."

Bela-Bela, Limpopo

Geelhout Guesthouse

"Bela-Bela is a beautiful place."

Bela-Bela, Limpopo

Geelhout Guesthouse

"Friendly people all over. Totally loved spending my weekend there."

Vaalwater, Limpopo

Dunroamin Safaris

"Die omgewing bied verskriklik baie lodges en reservate on te bly."

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Vir Altyd

"Dit is 'n wonderlike naby geleë bosveld bestemming."

Thohoyandou, Limpopo

Vhafamadi Bed And Breakfast

"Plek het my baie verbaas. Dit was pragtig."

Tzaneen, Limpopo

Die Stoep

"Tzaneen is a good place and it's relaxing."

Thabazimbi, Limpopo

Thanizimbi Game Farm

"Nice and quiet place to be."

Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Mabalingwe Itaga 619

"Vriendelike mense, goeie diens en oor die algemeen een van die mooiste natuur reservate wat ek al gesien het!"

Bela-Bela, Limpopo

The Villa Manor & Spa

"The town is crumbling like many other towns. Absolutely pathetic maintenance."

Mookgopong, Limpopo

Fumani Game Lodge

"Is a great place to be on a holiday with family and friends."

Magoebaskloof, Limpopo

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

"'n Moet vir enige natuurliefhebber."

Magoebaskloof, Limpopo

Viewpoint Estate

"Pragtige natuurskoon. Vriendelike mense."

Tzaneen, Limpopo

Tarentilos Country Venue

"Google. Baie doen dinge. Lekker eetplek by die the junction in Letsitele."

Polokwane, Limpopo

Home Sweet Home

"Hou van Polokwane."

Blad
Blad 37 - Wys 1081 tot 1110
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang