Resensies van Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.29 uit 5 gekry volgens 1601 resensies.
Corlia G. - 17th August 2015
staying in Modimolle, Limpopo
Modimolle: 'n regte bosvelddorpie (waar donkiekarretjies nog te sien is in die strate) met 'n egte plaasgemeenskap.
Paul V. - 15th August 2015
staying in Haenertsburg, Limpopo
We did not spend much time at all in the village, seeing as we drove around a lot. Would love to go back and spend some time exploring.
Pierre O. - 14th August 2015
staying in Vaalwater, Limpopo
Baie goeie toeriste-bestemming.
Angelique V. - 14th August 2015
staying in Vaalwater, Limpopo
Baie oulike dorpie.
Willem D. - 14th August 2015
staying in Tzaneen, Limpopo
Die dorp se ligging en gematigde winters maak dat dit heel jaar 'n aantreklike bestemming bly. Daar is alle geriewe insluitend hotelle, privaat mediese dienste en groot inkopiesentrums.
Yvette B. - 14th August 2015
staying in Thabazimbi, Limpopo
Mooi area.
Pieter S. - 14th August 2015
staying in George's Vallei, Limpopo
Pragtige area van die land, met heelwat om te sien, doen en ervaar.
Gert D. - 13th August 2015
staying in Thabazimbi, Limpopo
Dit is 'n mooi en skoon dorp. Die mense is baie vriendelik en gasvry.
Chantelle O. - 13th August 2015
staying in Naboomspruit, Limpopo
Naboom is die beste plek as jy rustigheid soek in die bos en die sterre weer wil wardeer.
Belinda S. - 6th August 2015
staying in Haenertsburg, Limpopo
Behalwe dat die dorpie mooi is, is daar baie te doen in die omgewing.
Tinus D. - 1st August 2015
staying in Haenertsburg, Limpopo
Skoon en netjiese dorp met baie vriendelike mense. Sal graag die plek weer besoek.
Ras V. - 30th July 2015
staying in Tzaneen, Limpopo
Rustige plek met aangename mense.
Frans D. - 28th July 2015
staying in Vaalwater, Limpopo
Vaalwater was baie interessant en netjies.
Marie F. - 28th July 2015
staying in Tzaneen, Limpopo
Ongelooflike goeie diens en vriendelikheid.
Marie F. - 27th July 2015
staying in Bela-Bela, Limpopo
Ek wil weer soontoe gaan.
Theuns C. - 25th July 2015
staying in Mokopane, Limpopo
Oulike dorp.
Fikile J. - 24th July 2015
staying in Bela-Bela, Limpopo
Promote the place in all media to be well known to all and sundry.
Annelie K. - 24th July 2015
staying in Modimolle, Limpopo
Dit is 'n mooi dorp met winkels en besighede in oorvloed. Toeriste kry ook waarde vir geld.
Sandra R. - 23rd July 2015
staying in Soutpansberge, Limpopo
Pragtig.
Sakkie B. - 16th July 2015
staying in Waterberg, Limpopo
Very, very nice!
Dimoina T. - 16th July 2015
staying in Vaalwater, Limpopo
Niks "Vaal" aan Vaalwater nie! 'n Pragtige plek in ons land!
Anna-mart B. - 16th July 2015
staying in Mookgopong, Limpopo
Lieflike area met heerlike temperature regdeur die jaar.
Jo J. - 15th July 2015
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela-Bela altyd 'n wenner.
Petro E. - 14th July 2015
staying in Mokopane, Limpopo
Bied 'n verskeidenheid besighede maar sou graag meer vars produkte (bv. vrugte wildsvleis/biltong) van die omgewing wou kry. Geen advertensie of sigbare verwysings nie.
Robert D. - 13th July 2015
staying in Musina, Limpopo
Sal graag langer wou bly om die ander besienswaardighdede/plekke te besoek.
Magda S. - 7th July 2015
staying in Tzaneen, Limpopo
'n Pragtige dorp, sal graag volgende keer langer daar kuier.
Danie K. - 7th July 2015
staying in Thabazimbi, Limpopo
Baie mooi area.
Duncan O. - 3rd July 2015
staying in Vaalwater, Limpopo
Nice.
Ada V. - 3rd July 2015
staying in Groblersdal, Limpopo
Wat 'n pragtige plekkie!
Kentucky V. - 2nd July 2015
staying in Haenertsburg, Limpopo
Baie interessante dorp maar geen pamflette wat toerisme kan lok na die gebied, bv Long Tom wat daar lê, winkels 'n bietjie min variety, eetplekke baie en netjies met goeie disse sal graag wil sien dat iemand 'n boekie of pamflet op verskeie prominente plekke sit wat die besoekers sal sien en gebruik. Dieselfde met Houtbosdorp.
Gerhard B. - 27th June 2015
staying in Chroom Park, Limpopo
Jammer al die straatname is weg. GPS wou ook nie die gogga naam van 'n dorp sien nie.
Sanet L. - 25th June 2015
staying in Makhado, Limpopo
Makdado is goed geleë vir 'n deurry/ oornag vir bestemming na Botswane of Zimbabwe. Tyd was bietjie min om meer te ervaar van Makhado.
Henry V. - 25th June 2015
staying in Naboomspruit, Limpopo
Dis nie sleg nie maar soos menigte van die kleindorpies is dit verwaarloos.
Alex B. - 22nd June 2015
staying in Modimolle, Limpopo
Modimolle is klein genoeg om deur te gaan vir 'n plattelandse dorpie maar groot genoeg om in al die behoeftes te voorsien. Die diens is oral vriendelik. Die dorp is skoon en geleë in 'n pragtige bosveldomgewing.
Rina K. - 22nd June 2015
staying in Balule Natuurreservaat, Limpopo
Baie lekker! Alles gesien wat ons wou.
Mariette K. - 17th June 2015
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Iets om te sien.
Labuschagne W. - 14th June 2015
staying in Thabazimbi, Limpopo
Nie Thabazimbi besoek nie, kom van Bela-Bela se kant af.
Daleen V. - 13th June 2015
staying in Baltimore, Limpopo
Tony's Place is in Tolwe en dis 36 km ander kant Baltimore en Tolwe is regtig in die middle van die Bosveld waar jy regtig in die bosse is met slegs grondpad met donkiekarre.
John F. - 11th June 2015
staying in Louis Trichardt, Limpopo
Don't miss the Kremetart Cycle race if you are a cyclist.
Angelique C. - 11th June 2015
staying in Arbor Park, Limpopo
Sal dit moontlik weer gebruik indien ons Tzaneen toe gaan.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]