Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2256 resensies.

Magoebaskloof, Limpopo

Kingfisher Log Cabin

"Magoebaskloof is a well kept secret. Truly more beautiful than the Cape."

Modimolle, Limpopo

Pumula Game Farm

"Has malls and all the stuff you need just in case. "

Mookgopong, Limpopo

Nuanetzi Game Lodge

"Die dorpie self het baie agteruit gegaan. Gelukkig is daar die Olifant winkel buite die dorp met 'n padstal en restaurant op pad na die minerale baddens. "

Thabazimbi, Limpopo

Africa Lodges

"Very friendly people who are always helpful."

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"Die dorp het alles gehad wat ons nodig gehad het. "

Bela-Bela, Limpopo

Marula Oase

"Bela-Bela het oor die laaste jare baie uitgebrei en met 2 inkopiesentrums staan hulle vir niemand terug nie. Met Spar, Checkers en PnP is die plek gewis 'n toerisme aantreklikheid. Daar is genoeg restaurante en oorde in die omgewing."

Louis Trichardt, Limpopo

139 on Munnik Guest House

"Baie om te doen en te sien buite die dorp."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Perfect place. Love it."

George's Vallei, Limpopo

Magoebaskloof Camping Sites

"Baie mooi groen berge al was daar min reën en droogte. Die berge en gras waarop jy kamp is oral groen en apies gee geen probleme nie. Baie, baie mooi natuur."

Bela-Bela, Limpopo

Marula Oase

"Very close to all shops and got what we needed. There is a nice butchery with superb wors."

Bela-Bela, Limpopo

Valencia 7 A

"Bela-Bela is one of the good place to be visited. Will always come to Bela-Bela and this visit was the second one."

Bela-Bela, Limpopo

Voorbegin Bosveldverblyf

"Pragtig groen na die reën."

Bela-Bela, Limpopo

Paradise Safari Lodge

"Lekker naby Gauteng vir 'n naweekwegbreek. "

Bela-Bela, Limpopo

De Schuur

"Great destination."

Thabazimbi, Limpopo

Thanizimbi Game Farm

"Thabazimbi is nie ver van Thanizimbi nie en daar is 'n mall waar jy alles kan kry, dis baie netjies. Naby Thanizimbi is daar baie plekke wat jy kan besoek. "

Magoebaskloof, Limpopo

Forest Bird Lodge

"Good beer and gin at Zakwala."

Magoebaskloof, Limpopo

Pavetta Country House

"Places which I absolutely loved were Zwakala Brewery and Debengeni falls. What I also love about Magoeba’s is it has lots of home grown and home made produce which just adds so much flavor to the food. It is an eating experience which will have you wanting to go back for more. Great relaxing holiday environment and beautiful scenery. "

Haenertsburg, Limpopo

Stanford Lake Lodge

"Pragtige klein juweel!"

Tzaneen, Limpopo

Tarentilos Country Venue

"Tzaneen laat my altyd naby my Skepper voel. Natuurskoon en plekke om te besoek onbeskryflik mooi. 'n Ware juweel en lekker konstante klimaat."

Naboomspruit, Limpopo

Afrique du Sud Guesthouse

"Baie oorde in die omgewing vir elke persoon se voorkeur. "

Modimolle, Limpopo

Nyl Retreat

"Lekker wegbreek."

Bela-Bela, Limpopo

Stone Lodge

"Town has all shopping facilities you need, travel distance however almost 60 minutes (regular road, first crossing the whole reserve of Mabalingwe) or 30 minutes (better use 4x4 or larger SUV as road can be very bad). Not much other things to do or see there. "

Mokopane, Limpopo

Koos se Tonteldoos

"Wimpy by Engen-garage oorkant Koos se Tonteldoos se kos was heerlik. Nog die beste diens en lekkerste ete daar geniet as by enige ander Wimpy."

Bendor, Limpopo

Danlee Overnight Accommodation

"Rustige, veilige omgewing naby hoofroetes."

Thabazimbi, Limpopo

Thanizimbi Game Farm

"One of the nicest accommodations we experienced. So much more recommendable than the accommodations in Marakele National Park. Stay on this farm and enjoy African hospitality and comfort at it's best if you like to watch game and enjoy tranquillity. Enjoy the swimming pool under the big shady trees where you see the weaver birds. Watch those fabulous sunsets over the dam and see all the game drop by from your porch. This is Africa's finest! "

Magoebaskloof, Limpopo

Kingfisher Log Cabin

"Die paaie is bietjie sleg so 'n skraap sal dalk help, andersins was alles perfek."

Blad
Blad 42 - Wys 1231 tot 1260
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang