Resensies van Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1882 resensies.
Billy P. - 23rd June 2016
staying in Modimolle, Limpopo
Verskriklik mooi veilig, en vriendelik, die omgewing is vars en mense vriendelik. Lekker baie hout en lekkernye by padstalle, vrugte, neute, you name it. Lekkerrrrr, natuurlik ook pragtige bokke en ander wild.
Prudence T. - 23rd June 2016
staying in Vaalwater, Limpopo
Good.
Carien H. - 23rd June 2016
staying in Tzaneen, Limpopo
Die mooiste dorp!
Jb H. - 23rd June 2016
staying in Vaalwater, Limpopo
Pragtige deel van die land.
Ingrid V. - 23rd June 2016
staying in Haenertsburg, Limpopo
Haenertsburg is an unusually beautiful, spiritual town with wonderful energy. One feels rejuvenated after spending time in this picturesque town. The shops and the locals all add to the enjoyment of being there.
Frans B. - 23rd June 2016
staying in Naboomspruit, Limpopo
Rustige bosveld-bestemming.
Susan O. - 23rd June 2016
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Definitief een van my gunsteling toeristebestemmings.
Dennis B. - 23rd June 2016
staying in Tzaneen, Limpopo
Lekker dorpie.
Neels A. - 23rd June 2016
staying in Haenertsburg, Limpopo
Great plek!
Hans Vd Westhuizen 1. - 22nd June 2016
staying in Thabazimbi, Limpopo
Lekker warm klimaat in die winter vir ons Gautengers en vir die tuinier, ideale tuin maak geleenthede.
Wayne D. - 17th June 2016
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Dit was ongelooflik lekker en mooi. Sal alle mense aanbeveel om daar te gaan draai.
Michelle V. - 13th June 2016
staying in Tzaneen, Limpopo
Baie mooi dorp! Ek sal nie omgee om daar te woon nie.
Fouche B. - 6th June 2016
staying in Thabazimbi, Limpopo
Baie mooi area, ons doel was natuurlik besigheid, die dorp kan wel doen met 'n paar goeie slaghuise.
Andre D. - 3rd June 2016
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Lekker.
Lubane M. - 1st June 2016
staying in Sterpark, Limpopo
I'd recommend it as a travel destination.
Harry Tolkamp W. - 31st May 2016
staying in Bela-Bela, Limpopo
Wanneer als toeristen B&B de bezetting toeneemt zal de rust voor de zakenreiziger afnemen. Maar of dat een reden is je niet op toeristen te richten? De zaken reiziger is wellicht meer gebaat bij eenpersoonskamers, dus als er uitgebreid gaat worden zou daar een hogere bezetting gescoord kunnen worden.
Andre D. - 31st May 2016
staying in Modimolle, Limpopo
Mooi dorp.
Lesle A. - 25th May 2016
staying in Thabazimbi, Limpopo
The place has amazing places to visit and the game farms are good. We enjoyed our time at the Marakele Predator Park, it was really worth the visit and so was the Marakele Game Park.
Simon K. - 23rd May 2016
staying in Bela-Bela, Limpopo
Very good place to get away from the busy life of Gauteng/Pretoria.
Henk L. - 22nd May 2016
staying in Vaalwater, Limpopo
Nice!
Johan J. - 18th May 2016
staying in Mookgopong, Limpopo
Ek het my hele skoolloopbaan op Mookgopong deurgegaan, is 'n pragtige en rustige dorp. Daar is baie toeristebestemmings om Mookgopong.
Patricia R. - 16th May 2016
staying in Thabazimbi, Limpopo
Die Mirakelen natuurreservaat was 'n aangename verrassing.....definitief 'n besoek werd.
Anelie S. - 16th May 2016
staying in Tzaneen, Limpopo
Baie mooi dorp!
Johan L. - 16th May 2016
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Breathtakingly beautiful... So much to see, do, eat and experience...
Estelanie G. - 12th May 2016
staying in Louis Trichardt, Limpopo
Nie veel gesien nie - goed gewees vir oorslaap op pad na volgende bestemming.
Elmarie V. - 10th May 2016
staying in Naboomspruit, Limpopo
Ons kon die nodige daar vind. Die Wimpy koffie was tops en die diens puik. Sal net nie die publieke toilette aanbeveel nie.
Hantie E. - 10th May 2016
staying in Mokopane, Limpopo
Die dorpie is wonderlik en die mense van die omgewing is werklik baie vriendelik en behulpsaam.
Annemare J. - 9th May 2016
staying in Naboomspruit, Limpopo
Ons was by Windpompfees. Ons wou nog die Sondag kuier en iets doen maar kon nie iets kry wat aanbeveel word nie.
Pauline D. - 9th May 2016
staying in Mookgopong, Limpopo
Die omgewing is pragtig, maar die dorp nie.
Martin S. - 8th May 2016
staying in Waterberg, Limpopo
Baie mooi area, wil nog daar eksploreer want ek dink dit is fantasties vir lang naweke en het baie 'hidden treasures' om te soek en ervaar.
Mary-ann P. - 6th May 2016
staying in Modimolle, Limpopo
Al die winkels is daar.
Tertia V. - 6th May 2016
staying in George's Vallei, Limpopo
Dis so 'n pragtige plek.
Patrick L. - 4th May 2016
staying in Naboomspruit, Limpopo
Ons het Naboomspruit en sy mense geniet.
Letsie C. - 4th May 2016
staying in Bendor, Limpopo
Gerieflike basis om by vernaamste besigheidspunte in Polokwane te kom.
Pauline D. - 2nd May 2016
staying in Haenertsburg, Limpopo
Dit is 'n weggesteekte juweel. Pragtige dorpie met 'n interessante geskiedenis.
Patrick F. - 28th April 2016
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela-Bela was wonderful.
Windie H. - 28th April 2016
staying in Tzaneen, Limpopo
Heerlike en mooi bestemming.
Belinda A. - 28th April 2016
staying in George's Vallei, Limpopo
Pragtige natuurskoon.
Jesse B. - 28th April 2016
staying in Vaalwater, Limpopo
Lekker plattelandse dorp.
Anneke B. - 28th April 2016
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Beautiful, secluded part of South Africa.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za