Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2256 resensies.

Tzaneen, Limpopo

Featherbrook Cottage

"Tropiese atmosfeer, alhoewel Tzaneendam dolleeg is. Kry die diere so jammer met droogte. "

Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Adventure Chalets

"Everything was perfect, just would be nice to see a vending machine for a late afternoon/evening as there is no place close by for that unless you are willing to drive for 20 mins."

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255B Kiewiet

"Bela-Bela is lekker naby met al die winkels en restaurant wat jy mag nodig kry!"

Tzaneen, Limpopo

Die Stoep

"Wonderlike mense waarokal ek gegaan het in Tzaneen, baie dankie."

Modimolle, Limpopo

Nyl Retreat

"’n Rustige plattelandse dorpie."

Lephalale (Ellisras), Limpopo

Shanyane Guesthouse

"Ellisras is baie mooi - alles is daar wat mens sal nodig hê. As jy 'n liefde het vir bos en natuur is dit beslis die regte plek om te kom besoek."

Bela-Bela, Limpopo

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve

"Die omgewing is vyfster, maar die dorp is nie baie aantreklik nie."

Limpopo

Karibu River Retreat

"Limpopo is not as far away as it sounds and there are excellent weekend travel options, especially if you enjoy the nature and the bush. "

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Vir Altyd

"Love the warm and relaxing atmosphere, a great break away from the city life."

Magoebaskloof, Limpopo

Forest Bird Lodge

"Baie mooi omgewing, sprokieswêreld."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Amazing destination."

Thabazimbi, Limpopo

Thanizimbi Game Farm

"Gaan kuier gerus daar. Jy sal nie spyt wees nie."

Thabazimbi, Limpopo

Klipgat Gastehuis

"Thabazimbi is baie klein en ek sal aanbeveel meer plekke om heen te gaan in die dorp."

Bela-Bela, Limpopo

De Schuur

"Lieflike plek en fantastiese weer. Goeie ligging."

Bela-Bela, Limpopo

The View in Mabalingwe

"A variety of accommodation options that cater for different needs."

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"Die dorp is bo verwagting mooi skoon. Ons het heerlik ontbyt by die Koffiekan geniet. Pick 'n Pay is netjies en groot vir nodige inkopies."

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"Ken nie eintlik die omgewing nie. Was nie op hierdie geleentheid op soek na enige toerismebestemmings nie. "

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255B Kiewiet

"Stunning and nice resort. Animals and game drive was amazing."

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Vir Altyd

"Loved this space and will definitely return."

Modimolle, Limpopo

Bosveld Wegbreek Safaris

"Daar is 'n paar mooi plekke wat jy nie weet tensy jy die locals vra. Daar is nie baie info op internet oor die dorp nie."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Dit is maar baie besig in die dorp, maar is nie nodig om dorp toe te gaan nie, alles is in die oord."

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Ifafa 732 Akkommodasie

"Dit is die plek as jy wil ontspan en rus. Die wild is volop en kom kuier tydig en ontydig."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Die dorp Bela-Bela beskik oor al die geriewe wat enige besoeker van die vakansie-oorde naby kan verlang. Inkopiesentrums, banke, restaurante ens. is almal maklik bereikbaar."

Blad
Blad 43 - Wys 1261 tot 1290
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang