Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2290 resensies.

Naboomspruit, Limpopo

Dinonyane Lodge Birders Paradise

"Baie rustige en stil plekkie, vriendelike mense en alles is bekostigbaar en tuisgemaak. Lekker plek Naboomspruit!"

Modimolle, Limpopo

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa

"Resorts are generally closer to towns making it easier to shop for groceries and to access restaurants."

Mokopane, Limpopo

Seba Cottages Guest House

"Mokopane lyk na 'n oulike dorpie. Die Kierieklapperfees lyk awesome. "

Bela-Bela, Limpopo

Summerset Place Country House

"Baie goeie herinnering van Bela-Bela. Ons gaan al jare daarheen."

Tzaneen, Limpopo

Letaba River Lodge

"Pragtige omgewing en natuurskoon met lieflike somer temperature en dit in die winter. "

Tzaneen, Limpopo

Oppieoewer Chalets

"Pragtige omgewing om te verken!"

Tzaneen, Limpopo

Tamboti Guest House

"Pragtige vakansiebestemming."

Bela-Bela, Limpopo

Summerset Place Country House

"It's hot in summer and warm in winter."

Haenertsburg, Limpopo

Silver Mist Resort

"Verskeie restaurante, The Red plate en Lekwar was hoogtepunte vir ons."

Mookgopong, Limpopo

Die Boer en Die Belg

"Tipiese deurmekarerige plattelandse dorpie."

Bela-Bela, Limpopo

Carlana Holiday Accommodation

"Warmbaths very relaxing and shopping centre within easy reach."

Tom Burke, Limpopo

Buffalo Thorn Safari Lodge

"Die omgewing is vol gasteplase, hoop dis dieselfde standaarde."

Bela-Bela, Limpopo

Harteliefhuisie

"Baie plekke in die omgewing om te besoek."

Sterpark, Limpopo

The Leopard Tree

"Is Sterpark dieselfde as The Leopard Tree? Indien wel, verdien dit meer as 5 uit 5!"

Naboomspruit, Limpopo

Grootgeluk Bush Camp

"Awesome destination for a bush holiday, many game lodges and hunting lodges to choose from."

Magoebaskloof, Limpopo

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

"Ongelooflik mooi in die herfs, kleure is warm en helder. Heerlike eetplekke in Hanaertsburg. Rusplek vir jou siel en 'n heerlike wegbreek vir gesinne."

Haenertsburg, Limpopo

Silver Mist Resort

"Rustige dorpie in die berg met groot verskeidenheid eetplekke."

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart

"Bela-Bela is beautiful with amazing scenery! We loved being there!"

Tzaneen, Limpopo

The Stables

"Heerlike klimaat."

Euphoria Golf Estate and Hydro, Limpopo

Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp

"Pragtig! Hul doen baie moeite, die plek is netjies, skoon en tuine pragtig."

Bela-Bela, Limpopo

Voorbegin Bosveldverblyf

"Soos meeste dorpe in RSA gaan dit maar agteruit, gelukkig het ons pragtige plekkie vir alles opgemaak."

Bela-Bela, Limpopo

Lesedi Lodge

"Lekker weer regdeur die jaar! Die Bela-Bela mall het alles wat jy nodig het. "

Modimolle, Limpopo

Shangri-La Country Hotel & Spa

"Die dorpie is mooi skoon en 10 km van die hotel af."

Magoebaskloof, Limpopo

Forest Bird Lodge

"Pragtig met baie besoekpunte in en om die kloof. "

Rooiberg, Limpopo

Rooiberg Resort

"Effe uit die pad, maar beslis 'n wenner."

Blad
Blad 47 - Wys 1381 tot 1410
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang