Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2290 resensies.
"Enigste nadeel is die grondpaaie, dit kan nogal hectic raak, maar andersins is dit 'n wonderlike plek."
"Daar is so baie dinge om te doen en dinge om te sien mens kan nooit genoeg in Bela-Bela kom nie. Dis beslis een van die plekke wat my 'n trotse Suid- Afrikaner maak. "
"Naboomspruit is a very old town and the people are very poor. Don't have a lot of stock and different stock. Area around Naboomspruit and very nice and people are very friendly."
"Daar is nie veel uniek aan die dorp self nie, maar die omliggende area het baie mooi wildplase en natuurskoon."
"Uiters goed geleë om die volgende oggend vroeg deur die Martinsdrift grenspos te kan gaan."
"Ons is afkomstig van Phalaborwa. Het al vorige kere nodig gehad om nood-akkommodasie te reël naby Tzaneen Medi Kliniek. Die Stables is die ideale opsie vir 'n onvoorsiene geleentheid."
"Haenertsburg is klein, maar so sjarmant. Maak seker om by die brouery op Cheerio Lane in te loer. Almal is super vriendelik, heerlike kos en elke plekkie het 'n besondere atmosfeer en-/of 'n wonderlike uitsig."
"A great place to visit as a tourist destination, the people in this part of the world are really friendly and the sights were spectacular."
"Verlang terug na die dae toe ek nog daar skoolgehou het - die rustigheid en skoonheid van die platteland!"