Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2290 resensies.

Bela-Bela, Limpopo

Carlana Holiday Accommodation

"Heerlike weer in die winter en baie wildreservate om van te kies."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Dis 'n goeie wegbreekplek naby Pretoria en ons hoef nie ver te ry nie. "

Magoebaskloof, Limpopo

Sanfern Downs Cottage

"Asemrowend! Verseker een van die mooiste dele van ons land!"

Modimolle, Limpopo

Pumula Game Farm

"Pragtige dorpie met vriendelike mense, laat toeriste baie welkom voel."

Tzaneen, Limpopo

Ivory Tusk Lodge

"Interessante dorp, heeltemal te min gesien."

Magoebaskloof, Limpopo

Samango Lodge

"Magoebaskloof is 'n mooi omgewing met lekker plekke om te besoek."

Magoebaskloof, Limpopo

Boscobel Cottages

"Enigste nadeel is die grondpaaie, dit kan nogal hectic raak, maar andersins is dit 'n wonderlike plek."

Bela-Bela, Limpopo

Marula Oase

"Daar is so baie dinge om te doen en dinge om te sien mens kan nooit genoeg in Bela-Bela kom nie. Dis beslis een van die plekke wat my 'n trotse Suid- Afrikaner maak. "

Naboomspruit, Limpopo

Nr 70 Die Oog Holiday Resort

"Naboomspruit is a very old town and the people are very poor. Don't have a lot of stock and different stock. Area around Naboomspruit and very nice and people are very friendly."

Rooiberg, Limpopo

Rooiberg Resort

"Sal graag weer Rooiberg besoek vir 'n rustige naweek."

Louis Trichardt, Limpopo

La Luna @ Misty Mountains

"Daar is nie veel uniek aan die dorp self nie, maar die omliggende area het baie mooi wildplase en natuurskoon."

Bela-Bela, Limpopo

Twiga Lodge Mabalingwe

"Bela-Bela het baie te bied in terme vir toeriste. "

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 2

"Wat so lekker is van Bela Bela is die Waterberge. Ons is mal oor die Waterberge."

Bela-Bela, Limpopo

Phumuza Bush Lodge

"Lekker vir 'n wegbreek."

Limpopo

Klippan River Lodge

"Uiters goed geleë om die volgende oggend vroeg deur die Martinsdrift grenspos te kan gaan."

Tzaneen, Limpopo

The Stables

"Ons is afkomstig van Phalaborwa. Het al vorige kere nodig gehad om nood-akkommodasie te reël naby Tzaneen Medi Kliniek. Die Stables is die ideale opsie vir 'n onvoorsiene geleentheid."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Thanks to Bela-Bela for such a nice place."

Bela-Bela, Limpopo

Klip en Kristal Guest House

"Road infrastructure needs to be looked at."

Baltimore, Limpopo

An Old School Stay

"Was daar vir 'n troue. Stil bosveld-atmosfeer."

Haenertsburg, Limpopo

Stanford Lake Lodge

"Haenertsburg is klein, maar so sjarmant. Maak seker om by die brouery op Cheerio Lane in te loer. Almal is super vriendelik, heerlike kos en elke plekkie het 'n besondere atmosfeer en-/of 'n wonderlike uitsig."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"A great place to visit as a tourist destination, the people in this part of the world are really friendly and the sights were spectacular."

Vaalwater, Limpopo

Luiperdsloop Lodge

"Tipiese plattelandse dorpie."

Louis Trichardt, Limpopo

Softwaters Guesthouse

"Die omgewing is baie mooi."

Bela-Bela, Limpopo

La Bella B+B

"Verlang terug na die dae toe ek nog daar skoolgehou het - die rustigheid en skoonheid van die platteland!"

Mookgopong, Limpopo

Die Boer en Die Belg

"Die dorp kan doen met opgradering."

Blad
Blad 66 - Wys 1951 tot 1980
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang