Verified Reviews
Maloti Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route
Rated 4.6 out of 5 based on 3575 reviews.
"Pragtige dorp waarheen mens altyd sal teruggaan. Daar ondervind mens werklik sielsrus. Daar sal net regtig strenger beheer oor die straatkinders moet wees. Dit is regtig 'n onaangename situasie as mens buite kuier by restaurante."
"Hiking is something worth trying. The area has other extreme sporting activities."
"Van die paaie in Clarens is sleg en winkels maak in die week vroeg toe, maar dis geen krisis nie."
"Baie aangename en interessante dorpie. Golden Gate is 'n moet sien."
"Plek vir kuier saam met vriende en familie. Al die eetplekke is op standaard, vriendelike diens en loopafstand van mekaar af."
"Beautiful town. Has old character with unpaved roads to add to the vibe. Clean and more importantly environmental sensitive."
"Pragtigste sandsteen geboue is oral te sien in die dorp. Die dorp is baie rustig en jy kan alles kry wat jy nodig het in die dorp."
"Gaan op Gideon Groenewald se dinosaurus -oer, baie lekker daguitstappie. My seuntjie het dit amper so baie geniet soos ek. Lekker staproetes orals. Lekker boerebrekvis by die Artist Cafe."
"Stappers, doen die 10 km-sirkelroete by Glen Reenen kamp. The Highlander Restaurant stel nooit teleur nie."
"Hulle is besig om die dorp op te knap, maar dit is baie klein en daar gaan eintlik niks aan nie. Daar is 'n paar oulike eetplekke. "
"Baie goeie rustige alternatief vir Clarens. Nog 'n regte plaas-atmosfeer. "
"Ons kan met vrymoedigheid Clarens Xtreme aanbeveel! Van Elvis tot Paul het ons die mees uitmuntende diens ontvang en het hulle vir ons 'n onvergeetlike ervaring gegee!"
"As jy na rustigheid soek, is Clarens die ideale plek om te besoek. Alle plekke is stapafstaand vanaf mekaar met uitstekende "views"."