Verified Reviews
Maloti Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route
Rated 4.6 out of 5 based on 3575 reviews.
"Clarens is ons hemel op aarde! Kan ek méér sê? Dankie, Goeie Vader, vir hierdie beeldskone plek in die Vrystaat!"
"Pryse is buitensporig. Mense oor die algemeen nie vriendelik en behulpsaam nie. Inwoners is duidelik geïriteerd met toeriste. Hulle besef skynbaar nie dit is hul brood en botter nie. Clementines Restaurant kan hoog aanbeveel word vir top gehalte kos, aangename atmosfeer, goeie diens en billike pryse."
"Die dorp het baie agteruit gegaan en die gebrek aan toeriste inligting is 'n leemte wat tog maklik iets aan gedoen kan word."
"Dit is hoekom ek altyd terugkeer na Clarens. Altyd lekker vir so 'n wegbreeknaweek."
"Jy kan sien Covid het Clarens sleg getref. Baie plekkies nie 100% in operation nie."
"Town is quite limited (Clarens has more to offer if you are into the shopping/browsing/eating side of things). But we loved going for a hike at Meiringskloof!"
"Ek het baie meer verwag. Van die besighede was toe, ons kon hul nie eens besoek nie. Die restaurante het vroeg toegemaak. Baie besighede wat daar was is heeltemal gesluit."
"Enige natuurliefheber se droomvakansie. Mal oor Clarens. Die mense is is super vriendelik en behulpsaam. Mens voel veilig en kan die buitelug met oorgawe geniet. My gunsteling plek om kos vir die siel te kry."
"A fun little town for a quick weekend breakaway. Breathtaking views and lots to do around the town. Walks, shopping, gin and beer tasting and some more adventurous activities for those who seek it."
"Fantastiese toeriste-bestemming. Bespreek vooraf die gewilde aktiwiteite en restaurante."
"Ons het Clarens se winkels en die berge om die dorp platgestap. Nooit genoeg tyd om alles te doen wat ons wou doen nie."