Geverifieerde Resensie
Maloti Route, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3628 resensies.
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Upper House Boutique Guesthouse"Regtig 'n plekkie om te sien en ervaar. Ons het dit platgeloop."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Accommodation @ The Spa"Ons sal definitief weer Clarens toe gaan. Die atmosfeer was vrolik en gasvry."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Fairview Cottages"Oulike ondekking van 'n pragdorpie ryk aan verskeie kulture."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Lesoba Guest Farm"Haven't been in Fouriesburg, but we went to Clarens a couple of times."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Paddocks 6"Altyd lekker, my meisiekind se gunstelingbestemming in die winter."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Lesoba Guest Farm"Gemaklike oornag dorpie wat baie vir enige toeris kan bied. Koffie en kos by die Plaas Stoep is aan te bevel."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Woodlands Retreat Private Property"Heerlike omgewing om van die gejaag van elke dag af weg te kom. Baie dinge om te doen vir dié wat nie net wil rus nie."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Sandstone Chameleon Guest House"Baie klein dorpie met min om te doen as hy baie verwag. Maar dis lekker stil en rustig en net wat mens soms nodig het om te ontspan."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Collett House"'n Stukkie van die Vrystaat wat jou laat verlang sodra jy by die dorp uit ry. Dis seker een van die mooiste dorpies ooit! Kan maklik jou hart daar verloor."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Goedgeleë"Mooi omgewing met al die sandsteen geboue. Bly daar oor en besoek Clarens. Goedkoper en rustig."
Clocolan, Malotiroete, Suid-Afrika
Vlakbult Guest Farm"Fork and Pot served up a superb meal, want to go and try the Fond Au next time, very friendly host."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Oulike plekkies om te besoek."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Paddocks 6"Pragtige juweel aan die voet van die berg. Vriendlik en behulpsame mense."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Clarens Valley Lodge"Almal moet Clarens besoek, dis beslis die moeite werd. Dit is baie naby Lesotho en 'n mens kan vir die dag deurry Afriski toe. Clarens self het soveel om aan te bied vir die mense wat daar wil huiskoop. Soveel plekkies waar 'n mens kan eet en heerlike "craft"-bier, "ciders" en sappe geniet."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Mont Rouge"Baie eet- en drinkplekke met houtvuur binne vir hitte."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Arpa Guest and Trout Farm"Fouriesburg is 'n pragtige dorpie met vriendelike mense, van die winkeltjies is net rerig "overpriced" met hulle produkte."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Jovali"Clarens is ideal net omdat dit tussen die mooiste berge is en so stil. Die dorpie self is baie duur en ons het net 2 ure daar spandeer. Net die kuns gaan waardeer. Clarens self bied nie veel vir 'n gesinsvakansie nie."