Verified Reviews
Maloti Route, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 3628 reviews.
Clarens, Maloti Route, South Africa
Fairview Cottages"Beautiful town and friendly people will definitely visit again."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Vista 70 Clarens"Parkering is 'n probleem omdat Clarens so gewild is en uitgebrei het. Daar is nog soveel eetplekke wat ek graag sal wil besoek."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Rooikat Cottage"Perfekte plek om jouself to verloor en te herlaai. Natuurskoon, kunste en ook vir die avontuurlustige. Die geheim is om met al die mense (inwoners) te gesels! "
Clarens, Maloti Route, South Africa
Royal Coachman Lodge"Baie oulik. Geniet die mense baie. Dit was vir my net 'n bietjie te kommersieel. "
Clocolan, Maloti Route, South Africa
Ben Nevis Guestfarm"Beoek dit self en beleef die mooi van die Vrystaat."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Clarens Retreat"Baie mooi plekkie vir 'n wegbreek of om deur te reis."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Lake Clarens Guest House"Pragtig, skoon, wonderlike natuurskoon, oud-Europese styl. Ons "love" die plek en sal weer besoek."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House"Fantastiese plek! "
Clarens, Maloti Route, South Africa
The Clarens Country House"Sal altyd weer daarheen gaan - minstens 2 maal per jaar."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Thaba Lapeng Mountain Escape"Clarens is 'n klein, mooi dorpie in die hart van die Vrystaat. Lekker bestemming, die winkels net duur, maar dis pragtig verby en 'n mens verkyk jou aan die Maluti-berge."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Thaba Lapeng Mountain Escape"Baie rustige dorp. Hou dit asb. eg Suid-Afrikaans."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Fairview Cottages"Clarens is a beautiful place with the most friendly people. If you need a breakaway we would recommend Clarens definitely."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Titanic View - Place of Peace"Baie lekker, nie 'n Sjinese vlooimark nie."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Fouriesburg het baie basiese fasiliteite. Neem maar kruideniersware saam. Die "general dealer" op Fouriesburg het baie beperkte keuses. Daar is restaurante en slaghuis wat goed lyk, alhoewel ons dit nie besoek het nie. Naaste inkopies is Bethlehem, Clarens of Ficksburg (50 km weg)."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge"Klein, maar oulike plekkies om te eet."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Mont d’Or Hotel Clarens"Baie oulike dorp, kort 'n eetplek soos Ocean Basket. "
Clarens, Maloti Route, South Africa
Titanic View - Place of Peace"Lekker bestemming vir 'n naweekwegbreek."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Fairview Cottages"Pragtige area om te besoek. Veilig en skoon. Pragtige winkeltjies en eetplekkies. Ons het dit baie geniet. "
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Boulders Lodge"Gaan al vir meer as 25 jaar ten minste twee keer per jaar soontoe."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Knock Out View"Dit is waarlik 'n besonderse juweel in ons land. Een van my gunsteling vakansiedorpe."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Lesoba Guest Farm"It may not be everyone's cup of tea, but I prefer Fouriesburg to the more touristy Clarens when visiting the region. "
Clarens, Maloti Route, South Africa
Rooiland"Soos enige toeristebestemming is die winkels baie duur. Maak seker jy vat baie geld saam, want alles is mooi! Daar is net nie veel vir die kinders om te doen nie, so ek dink nie dis 'n plek wat kinders sal geniet nie. Maar oor die algemeen het ek en my man elke oomblik daar geniet."