Verified Reviews
Margate
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Margate
Rated 4.3 out of 5 based on 1048 reviews.
"Margate het baie agteruit gegaan. Persoonlik het ek nie veilig gevoel om in die strate te loop nie."
"Baie lekker strand wat beskut is teen die meeste wind. Geen ongewensde elemente wat in die aand en deur die nag langs die strand kom drink nie. Is baie veilig - kan in die oggend vrou-alleen gaan stap."
"Margate main strand is glad nie lekker nie, die toilet-fasiliteite is net 'n helse probleem, ons kuier nooit in Margate nie, ons gebruik die strande by Uvongo of Blue Lagoon-area."
"Sou net beter beheer wou gehad het tydens Kerstyd in die parkeerarea by die strand. Polisie moes op 'n tyd streng beheer toepas."
"Margate nie my gunsteling plek nie, Ramsgate is net 'n klipgooi ver, strand is nie so gepak soos Margate."
"Margate is nog steeds 'n top-bestemming. Baie Afrikaans. Vriendelik en gasvry. Go-karts en restaurant was ook heerlik. Het die kort vakansie baie geniet. "
"A relaxed Shelly Beach has the facilities/malls of the larger towns. Oribi Gorge was the highlight of the area. The restaurants and eateries really did surprise. Good food. We visited Breakers (seafood), Schooners (eisbein and fish), Jaxx (pizza best ever), the Green Chillie (Indian curry). Ski boat club/area provides access to charters for fishing etc. Good destination to explore the bottom portion of the south coast. "
"It is a lovely town with everything close by to make your holiday experience unforgettable. "