Geverifieerde Resensie
Margate
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1080 resensies.
"Heerlike vakansiebestemming. Elke oggend vroeg al mense aktief met draf en fietsry. Geen gevoel van vrees nie. C-Bali het die heerlikste kos asook 'n puik strand."
"Margate-strand het ‘n mag-nie-swem-nie-bord en daar was geel skuim in die see. Uvongo se strand was beter."
"Some of the places are over priced for site seeing. The mini golf is awesome for the children and very accommodating owners."
"Any place on the KZN South Coast from Shelly Beach to Ramsgate is a great travel destination, boasting a fantastic beach with amenities for all age groups. Tons of activities. Will definitely keep guests coming year after year. A visit to the KZN South Coast is a definite must."
"Ons was daar buiteseisoen, dus geen oorvol strande nie. Skoon strand. Heerlik! Baie plekke om te besoek. Pragtige natuurskoon."
"Dis jammer om te sien soveel plekke is toe a.g.v lockdown. Margate is baie skoon en met die dat ons nog in vlak 2 is, is daar geen mens in sig saans na 8 nie. Wat 'n verskil, Margate lyk stukke beter as 2 jaar terug."
"Lovely beach with lots to do for the kids. Both a tidal pool and kiddies pool. Also lovely grass to sit on if you don't like beach sand under your feet... loved it!!"
"Margate het baie agteruit gegaan. Persoonlik het ek nie veilig gevoel om in die strate te loop nie."
"Baie lekker strand wat beskut is teen die meeste wind. Geen ongewensde elemente wat in die aand en deur die nag langs die strand kom drink nie. Is baie veilig - kan in die oggend vrou-alleen gaan stap."
"Margate main strand is glad nie lekker nie, die toilet-fasiliteite is net 'n helse probleem, ons kuier nooit in Margate nie, ons gebruik die strande by Uvongo of Blue Lagoon-area."
"As jy 'n warm klimaat soek is Margate die plek vir jou. Het vergeet hoe warm dit kan raak. Vir seker swembroek en plakkies weer."