Geverifieerde Resensie

Margate

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1048 resensies.

Margate Beach, Margate

Colonial Sands 103

"Very close nice beach. You can even view it whilst sitting on the balcony."

Manaba Beach, Margate

Beau Vista No 1

"'n Groot waterpyp het gebars met ons verblyf. Ugu Munisipaliteit kon dit nie regmaak binne tyd belowe nie, maar was darem heeltyd in kontak. Crime bly maar 'n issue met baie 'strandlopers' waarvoor jy moet uitkyk, maar nie erger noodwendig as ander plekke nie. Manaba gerieflik naby aan alles & het 'n fantastiese lang oefenpad al langs die see af!"

Margate

Branderkant 7

"Baie dinge om te doen vir gesinne. Pragtige strande en die waterpark is naby. Ramsgate en Uvongo is baie naby. C Bali is 'n moet vir seekos."

Lawrence Rocks, Margate

Calamari 10

"Heerlik, rustig en besonders skoon."

Uvongo, Margate

Seascape Lodge 38 Uvongo

"Die strand is wel nie 'n blouvlagstrand nie."

Manaba Beach, Margate

Aqua Pearl 9

"Baie stil gewees. Ons was mal daaroor. "

Uvongo, Margate

Corona Del Mar 13

"Buiten vir die slegte toestand van die paaie, was dit heerlik om aan die Suidkus te kuier. Dis gerusstellend om gereeld die polisie op patrollie te sien, en die swemstrand is lieflik!"

Margate

Fairhills Caravan Park and Camping Ground

"Die dorp is nice, maar die strand nie die kleiner strande is minder mense en beweeg ruimte."

Margate

The Homestead Margate

"Restaurante out dated en water was 'n probleem. Moes terugry Homestead toe om 'n toilet te gebruik."

Uvongo, Margate

Laguna La Crete 74

"Uvongo het al die winkels en eetplekke wat benodig word op 'n vakansie."

St Michael's-on-Sea, Margate

La Carona 3

"Baie lekker swemstrand met sagte sand. Sal enige tyd weer daar vakansie hou."

Uvongo, Margate

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Stil en binne loopafstand van die see. Rustig. En sommer net lekker "

Manaba Beach, Margate

Del Este 5

"Baie lekker strand! Met 'n see swembad. "

Uvongo, Margate

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Die winkels is baie duur en diesel daar."

St Michael's-on-Sea, Margate

Beach Wood Cottages

"Dit is 'n baie lekker strand en sal enige iemand aanbeveel om 'n plekkie naby St Michaels te kry. Is 'n baie skoon omgewing en het dit baie geniet om St Michaels te besoek."

Margate

Branderkant 7

"Apart from the Eskom loadshedding which is beyond anyones control, it was sad to see that the water is of questionable quality and risky for human consumption. If I recall, it's a problem that the South Coast has been plagued with for a number of years and Ugu municipality don't seem to be able to resolve the issue. "

Shelly Beach, Margate

4 Summer Place

"Awesome love the scenery, clean neat city loved it."

St Michael's-on-Sea, Margate

Griet se Plek

"Lekker strand om by te gaan ontspan."

Uvongo, Margate

Strandloper 3

"I love Uvongo."

Uvongo, Margate

Uvongo Chalets 19

"Excellent holiday place."

Manaba Beach, Margate

11 Sha Bay Villas

"Manaba/Lucien-strand is een van die beste strande aan die Suidkus en het blouvlag status. Daar is rotse asook die swem strand met lewensredders."

Uvongo, Margate

Nautilus Grove 14

"Baie lekker en gerieflik met 'n lekker strand."

Uvongo, Margate

Jakaranda 17

"Uvongo is very neat and clean, also the best travel destination, I will go again."

Blad
Blad 26 - Wys 751 tot 780
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang