Verified Reviews
Margate
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Margate
Rated 4.3 out of 5 based on 1036 reviews.
"Die taxi's maak 'n klomp lawaai oor die naweke in die parkeerareas en voor die woonstelle en daar word sommer openlik op die strande alkohol gebruik."
"Persoonlik verkies ek 'n kleiner strand, soos Manaba in plaas van Margate etc. Ek dink die verkeer in die hoofstraat kan ongelooflik besig wees gedurende piektye. "
"Manaba is a fun place to be. Areas of improvement would be if it can have Ubers and Bolts as a form of transport to accommodate visitors without their own transport as cab taxis don't have the apps to request."
"Munisipaliteit brand sommer die rommel op die strand. Dit was onverwags, maar verder baie lekker gewees. "
"Awesome beach. Quiet in July. Near to shops and near to all locations in and around Margate."
"Sommige naweke bietjie raserig met besoekers wat partytjie hou op parkeergronde naby strand. Die volgende oggend lyk dit soos 'n vullishoop, maar die munisipaliteit is redelik vinnig op die toneel om skoon te maak."
"Margate is just beautiful place to visit the weather was great the beach was awesome."
"Baie lekker strand en rotse om kinders besig te hou. Lewensredders elke dag aan diens. Badkamers netjies en strand is nie oorvol nie."
"Lekker stil strand in die week, maar bietjie woelig oor naweek met vissermanne."